AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Mulder kort geskiedenisles - DA

Dr. Pieter Mulder het ‘n geskiedenisles nodig, sê die Demokratiese Alliansie (DA). Dit is ná Mulder se kommentaar op pres.Jacob Zuma se staatsrede.

Dr. Pieter Mulder het ‘n geskiedenisles nodig, sê die Demokratiese Alliansie (DA).

Luidens ‘n verklaring sê die party Mulder, die leier van die Vryheidsfront Plus, moet moontlik herinner word dat die kwessie met grondhervorming nie is “wie-was-waar-wanneer”nie.

Mulder het tydens die debat oor die staatsrede pres. Jacob Zuma se stelling oor grondhervorming aangevat. Die DA wys spesifiek op Mulder se standpunt dat swart Suid-Afrikners geen eis op sowat 40% van die grond het nie, want hulle het nie oorspronklik in dié dele geleef nie.


Die kwessie oor grond

Mnr. Mmusi Maimane, nasionale DA-woordvoerder, sê die kwessie met grondhervorming is die 1913 Wet op Grond wat 87% van Suid-Afrika aan ‘n minderheidsgroep toegesê het. Hy sê dié wet was apartheid se aanvanklike sonde, en die nalatenskap daarvan is steeds teenwoordig.

“Die kwessie is dat swart Suid-Afrikaners aangesê is waar hulle grond kon besit en waar nie; waar hulle kon leef en waar nie,” aldus Msimane. “Die kwessie is die swaarkry en ontbering wat swart Suid-Afrikaners gedwing is om as ‘n resultaat te hanteer.”

Msimane sê pleks daarvan om die geskiedenis te ontken, moet alles moontlik gedoen word om mense toegang tot grond te gee.

Vryheid om te kan eet

Volgens Msimane moet dié ongelykhede wel reggestel word op ‘n manier wat Suid-Afrikaners steeds in staat stel om voordeel te trek uit die land se vrugbare grond. “Die eerste vryheid wat bestaan is die vryheid om te kan eet. Ons het werkende plase nodig wat voedselsekerheid vir alle mense vir seker en werksgeleenthede vir landelike gemeenskappe skep.”

Msimane stel egter ‘n grondhervormingsprogram wat regverdig en ekonomiese volhoubaar is voorop. Hy meen die antwoord vir ‘n suksesvolle grondhervormingsplan is ‘n doeltreffende Departement van Gorndhervorming en Landelike Ontwikkeling, wat grondeise behoorlik en vinnig kan hanteer.

“Die antwoord is nie om weg te doen met die vrywillige-koper/vrywillige-verkoper beginsel nie. Daar is meer as genoeg grond vir grondhervorming op dié basis beskikbaar,” sê Msimane. “As ons dit kan regkry sal dit vir niemand nodig wees – hetsy dit Julius Malema of Pieter Mulder is – om die emosionele kwessie van grond te gebruik om hulle eie kiesafdeling te bevorder nie.”

17 Februarie 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.78
-0.1%
Rand - Pond
20.04
+0.5%
Rand - Euro
17.57
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,716.73
+0.0%
Silwer
20.63
-0.1%
Palladium
2,303.50
+2.0%
Platinum
928.00
+0.6%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,611
+0.7%
Alle aandele
66,022
+0.6%
Hulpbronne 10
63,166
-0.8%
Industriële 25
80,378
+1.4%
Finansiële 15
14,092
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot