AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Mulder praat oor boerdery in Mosambiek

Samewerking op landbougebied tussen Mosambiek en Suid-Afrika hou voordele vir al twee lande in, sê dr. Pieter Mulder.

Samewerking tussen Mosambiek en Suid-Afrika op landbougebied hou voordele vir al twee lande in, sê dr. Pieter Mulder, adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye.

Luidens ‘n verklaring het Mulder oor die naweek met mnr. Antonio Raul Limbau, Mosambiek se adjunkminister van Landbou, in Maputo vergader.

Mulder sê dié gesprek was sinvol en verskeie landbouprojekte wat tussen die twee lande bestaan, is bespreek. Dié projekte sluit in ‘n besproeiingskema in Sussundenga, genetiese verbetering van dié land se veekudde en ‘n beplande suiwel-aanleg. 

Suid-Afrikaanse boere

Die plek en bydrae van Suid-Afrikaanse kommersiële boere in Mosambiek is ook bespreek. Tot dusver het sowat 800 Suid-Afrikaanse kommersiële boere reeds hulle boerderybedrywighede ná dié land uitgebrei, of daarheen verhuis om daar te boer.

Limbau het groot waardering uitgespreek vir die groot rol wat dié boere in Mosambiek speel. Dít sluit in die opleiding van plaaslike boere en verskeie suksesvolle vennootskappe wat tussen Suid-Afrikaanse en Mosambiekse boere aangegaan is.

Werksgeleenthede

Volgens Mulder is hulle dankbaar vir die werksgeleenthede wat Suid-Afrikaanse boere in Mosambiek skep. Hy meen dat dit verskeie probleme in al twee lande kan oplos.

“Deur meer werkgeleenthede in Mosambiek te skep, word Mosambiekse werkers op ’n natuurlike manier uit Suid-Afrika teruggetrek na Mosambiek. Dit verseker groter voedsel- en ekonomiese stabiliteit in Suidelike Afrika en verlig terselfdertyd Suid-Afrika se onwettige immigrante-probleem. Dit bied ook onmiddellike uitbreidingsmoontlikhede vir Suid-Afrikaanse boere, wat vanweë politieke inmenging nie altyd meer in Suid-Afrika moontlik is nie,” aldus Mulder.

19 Desember 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel en soekend
Ek is lewenslustig en vriendelik hulpvaardig hou van die buite lewe kamp bosveld see en sport is n goeie luisteraar
Waarna soek jy
Hoekom is mense hier en kan aanlyn vir jou die antwoord wees Kom ons kyk, en nou kan mense in die boere taal gesels
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot