AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Mulder: Regering vertroebel verhoudinge

'n Stabiele landboubedryf sonder onnodige inmenging van die Regering is dr. Pieter Mulder se droom vir die toekoms.

Dr. Pieter Mulder, Adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye, se droom is dat Suid-Afrika uiteindelik die stadium van 'n stabiele landboubedryf kan bereik.

Mulder het in wat moontlik een van sy laaste amptelike openbare optredes kan wees, die provinsiale Santa Gertrudis-skou by Bloemskou in Bloemfontein geopen.

Swart en wit produsente
Mulder se droom vir die ideale landboubedryf bestaan uit wit en swart kommersiële produsente wat suksesvol is sonder onnodige inmenging deur die Regering. Die Regering moet hom hoofsaaklik toespits op landbou-navorsing en -bemarking en sy boere in staat stel om hulle werk te doen.

Die swart kommersiële produsente is vir Mulder belangrik, aangesien hulle ook druk op die Regering plaas, waardeur die hele ras-aspek uit die landbou verwyder word. "Ek het al afvaardigings van swart boere ontvang wat kom kla het oor byvoorbeeld onsekerheid oor grondbesit en onnodige looneise in 'n kritieke tydstip. Die Regering sal hiervan moet kennis neem."

Volgens Mulder was die reaksie van minister Gugile Nkwinti daarop dat die klem skynbaar van 'n "rassedebat na 'n klassedebat" verskuif het.

Hy se daar is goedgesindheid by die rolspelers, insluitend die georganiseerde landbou, maar die Regering se beleid en optrede vertroebel goeie verhoudinge. "Om voedselsekerheid en sodoende die toekoms van die land te verseker, het ons samewerking nodig en nie onaanvaarbare voorstelle soos deur Nkwinti waarvolgens 50% van plase aan werkers oorgedra moet word nie," sê hy.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
-0.8%
Rand - Pond
19.68
-1.3%
Rand - Euro
17.44
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.63
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,651.94
-0.5%
Silwer
18.74
-0.8%
Palladium
2,204.49
+2.5%
Platinum
866.50
+0.0%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
57,318
-0.2%
Alle aandele
63,679
-0.2%
Hulpbronne 10
60,220
+4.1%
Industriële 25
77,238
-1.6%
Finansiële 15
13,816
-2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Sprankelende nooi opsoek na opregte man
Ek is n vrou wat baie gou vir mense omgee en altyd wil help waar ek kan. My hart is baie sag. As ek lief is vir iemand dan gee meer as net 100% ek beskerm, versorg , bederf, gee...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot