AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Mulder se pos nie bespreek

Die posisie van dr. Pieter Mulder as adjunk-minister is nie tydens sy besoek aan pres. Jacob Zuma bespreek nie.

Die posisie van dr. Pieter Mulder as adjunk-minister van Landbou, Bosbou en Visserye is nie tydens sy besoek aan pres. Jacob Zuma bespreek nie.

“My posisie en of ek gaan aanbly was nooit ter sprake nie,” vertel Mulder. Dit volg ná mediaberigte dat Mulder se posisie, en of hy sou aanbly, Woensdag, 3 November, met Zuma bespreek is.

“Die enigste wat oor my posisie wat bespreek is, is my standpunte. Ek het dit duidelik gestel dat ek nie gaan koöpteer op my standpunte sodat dit noodwendig met die Regering ooreenstem nie, want ek is steeds ook die leier van ‘n opposisieparty,” vertel Mulder.

Temas wat bespreek is

Volgens Mulder het hy sy kommer oor mediavryheid, swak dienslewering deur munisipaliteite en die agteruitgang van Afrikaanse onderwys tot op universiteitsvlak duidelik gestel.

Mulder sê verskeie metodes kan gebruik word om opposisiepartye en sy kiesers se belange onder die Regering en die Parlement se aandag te bring. “Die beste metode om kiesers se probleme onder die aandag van die regering te bring, bly egter persoonlike gesprekke met die betrokkenes. Die adjunkministerskap bied geleentheid vir sulke gesprekke.”

Goeie gesprek

“Ek voel goed oor die gesprek, want die President se begrip vir kwessies wat die Afrikaner raak, begin deurskemer,” sê Mulder. “Waar ek aanvanklik nie baie begrip kon optel nie, begin dit nou deurkom en pres. Zuma het ook sy waardering vir die betrokkenheid van die Afrikaner uitgespreek.”.

Volgens Mulder het Zuma aangedui dat die verskeie kwessies wat bespreek is, met die betrokke Ministers en regeringsamptenare opgevolg gaan word.

4 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.75
+0.3%
Rand - Pond
22.00
+0.3%
Rand - Euro
19.33
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.89
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Platinum
980.66
-0.0%
Palladium
1,486.40
+0.6%
Goud
1,979.36
-0.1%
Silwer
24.02
+0.5%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,518
-0.8%
Alle aandele
76,129
-0.8%
Hulpbronne 10
66,629
-1.3%
Industriële 25
102,705
-0.5%
Finansiële 15
15,500
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees my Hoofstuk en ek jou Voorblad
Humoristies , Gemaklik , Openlik , Romanties , Eerlik , Sosiaal , Stout , Stuitig , Opreg , Hou van Buitelewe , Gelowig , Hardwerkend , Lojaal , Reguit , Opsoek na Lewensmaat...
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot