AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Munisipaliteite belas landbougrond

Die Transvaalse Landbou-unie (TLU) sê munisipale belasting op landbougrond sal net aanvaarbaar wees wanneer die hele land, insluitende gebiede soos die voormalige Bophuthatswana en Lebowa, gewaardeer is.

Die Transvaalse Landbou-unie (TLU) sê munisipale belasting op landbougrond sal net aanvaarbaar wees wanneer die hele land, insluitende gebiede soos die voormalige Bophuthatswana en Lebowa, gewaardeer is.

Die unie sê in 'n verklaring munisipaliteite begin landbougrond op 'n ad hoc-grondslag belas. "Die TLU is nie nasionaal of op plaaslike vlak hierin geken nie en vind dit onaanvaarbaar dat sonder enige raadpleging met sulke ingrypende handeling voortgegaan word."

Alle eiendom moet op 'n gelyke skaal, van een bepaalde datum af, belas word en net vir dienste wat boere verlang. Die unie dring aan dat die hele proses deursigtig moet wees en alle besluite op owerheidsvlak deurlopend aan boere wat daardeur geraak word, bekend gemaak word. As waardasies gedoen word, moet eienaars waardasiesertifikate ontvang.

Mnr. Johan Pienaar, direkteur ekonomie en handel van Agri SA, sê hoewel die Grondwet die instelling van grondbelasting op plaaslike owerheidsvlak magtig, skryf die oorgangswet op plaaslike owerhede bepaalde prosedures voor.

"Die wet vereis dat eiendom volgens algemeen erkende waardasiepraktyke gewaardeer word. Heffings moet verband hou met 'n diens wat die munisipaliteit lewer."

Hy sê ingevolge die Grondwet moet die ekonomiese impak van die belasting of heffings verreken word. "In gevalle waar munisipaliteite hierdie belastings oorweeg, is dit nodig dat boere betrokke raak om te bepaal of aan die vereistes voldoen is."

26 Julie 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot