AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Munisipaliteite se pad oop vir kragopwekking

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
'n Kragstasie. Foto: Landbouweekblad-argief
'n Kragstasie. Foto: Landbouweekblad-argief
Daar word gevorder om Eskom in drie eenhede – kragopwekking, transmissie en verspreiding – te verdeel.

Pres. Cyril Ramaphosa het sy versekering gegee dat die nasionale regering nie munisipaliteite sal verhinder om onafhanklike verskaffers van elektrisiteit te wees nie.

Hy het ook toegegee dat namate Eskom voortgaan met onderhoud aan sy infrastruktuur, beurtkrag ’n moontlikheid bly tot die entiteit sy probleme opgelos het.

Mnr. John Steenhuisen, DA-leier, het toe Ramaphosa vrae in die nasionale vergadering beantwoord het, gevra wat die staat se planne is om Eskom en die land se energiemark te hervorm om die elektrisiteitskrisis aan te pak. Hy wou ook weet watter ander noodmaatreëls die staat sal onderneem om die elektrisiteitsvoorsiening aan te pas om die ekonomie en landsburgers te beskerm teen die staat se mislukking om voldoende elektrisiteit te genereer.

Ramaphosa het daarop gewys dat gevorder word om Eskom in drie eenhede – kragopwekking, transmissie en verspreiding – te verdeel. Die wetlike verdeling van die transmissiegedeelte is vir 31 Desember geskeduleer en die wetlike verdeling vir kragopwekking en verspreiding is vir volgende jaar geskeduleer. Hy glo hierdie verdeling sal help dat die entiteit beter bestuur word en dan nie meer ’n “wegholtrein” met miljarde se skuld sal wees nie.

Gereed

Ramaphosa het gesê sommige munisipaliteite maak klaar gereed om voordeel te trek uit die transformasieproses en het hul voorneme bekend gemaak om krag vir hul inwoners op te wek.

“Dit sal die risiko verminder om op een entiteit staat te maak wat die monopolie het vir kragopwekking.

“Daar is ’n aantal maatreëls, wat insluit dat daar onafhanklike opwekkers van elektrisiteit moet wees, insluitend plaaslike regerings. Plaaslike regerings speel ’n belangrike rol in die elektrisiteitstelsel. Baie versprei en verkoop krag aan inwoners. Hoewel dit lank geduur het om die besluit te neem dat munisipaliteite toegelaat moet word om elektrisiteit op te wek en van onafhanklike produseerders kan koop, is dit waar ons nou is.”

Ramaphosa het benadruk dat die hervorming van Eskom ’n gunstige effek sal hê op Suid-Afrika se ekonomiese groei en die doeltreffendheid van sy elektrisiteitsvoorsiening. Hy het ook die verskeie pogings uitgelig wat aangepak is om die elektrisiteitskrisis te versag, soos die selfopwekkingskragdrempel vir elektrisiteit sonder ’n lisensie vanaf die nasionale energiereguleerder (Nersa) wat van 1 MW tot 100 MW verhoog is om private belegging in energie-opwekking te stimuleer.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.19
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Goud
1,661.79
+0.1%
Silwer
19.02
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
863.26
-0.6%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bleh
Plat op die aarde tipe mens soek n maatjie om dinge saak te doen🤭🙃en dinge saam meer te geniet
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot