AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

‘Musiekvideo’ oor boere maak opslae

Die landbou se beeld het ’n hupstoot gekry met ’n video van drie Amerikaanse boerseuns wat ’n bekende liedjie namaak.

’n Video van drie boerseuns van Kansas in Amerika wat ’n bekende rapliedjie nagemaak het, het wêreldwyd vir opslae gesorg met die video wat al sowat 5 miljoen keer gekyk is. Die video is gegrond op die lied “I’m sexy and I Know it” deur LMFAO.

Luidens ’n berig in die Los Angeles Times is die 21-jarige mnr. Greg Peterson en sy twee broers, Nathan en Kendal, in die video te sien. Peterson is ’n student aan die Universiteit van Kansas. Die hele gesin is by die projek betrek met Peterson se 12-jarige suster, Laura, wat gehelp het deur video’s te skiet waar die drie broers op trekkers ry of vee voer.

Die video word glo deur die landboubedryf in Amerika verwelkom aangesien dit tans die aandag van ’n debat oor ’n omstrede wetsontwerp vir die landbou afgetrek het.

Inlig
Volgens ’n blog, Our Country, wat op Yahoo Music verskyn, het Peterson die idee vir die video gekry terwyl hy eendag saam met van sy vriende gekuier het.

Dié blog beskryf die video as ’n “opvoedkundige video vir al die stadsjapies daarbuite oor wat die landboubedryf behels.”

Peterson sê hy het nog nooit van die liedjie gehou nie, en dit eintlik irriterend gevind, maar hoe meer hy daarna geluister het, hoe meer potensiaal het hy daarin raakgesien.

“Ek het net gedink dit is snaaks, ons het nie eintlik ’n visie daarvoor gehad nie. Maar ná die video beslag begin kry het, het ons regtig begin druk uitoefen om dit as voorspraak (vir die bedryf) te begin gebruik. Mense moet weet waar hul kos vandaan kom. Mense moet weet wie boere is. Ons is nie slegte mense nie,” vertel Peterson.  

Bronne: Los Angeles Times en Our Country

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel en soekend
Ek is lewenslustig en vriendelik hulpvaardig hou van die buite lewe kamp bosveld see en sport is n goeie luisteraar
Waarna soek jy
Hoekom is mense hier en kan aanlyn vir jou die antwoord wees Kom ons kyk, en nou kan mense in die boere taal gesels
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot