AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Mynbou bedreig werk in landbou

Mynbou bedreig nie net landbouproduksie nie, maar ook werksgeleenthede in dié bedryf, aldus die BFAP.

Die kwessie van werksgeleenthede in die landbou is ’n tema wat gereeld bespreek word, veral na die 52% styging in minimumlone wat sedert Maart dié jaar van krag is. Duisende werksgeleenthede is na verwagting reeds verlore. Die Buro vir Voedsel en Landboubeleid (BFAP) sê nog ’n kwessie wat die werksgeleenthede bedreig, is mynbou.

Mnr. Gerhard van der Burgh, ’n navorser van die BFAP, sê wanneer ’n plaas verlore gaan weens mynwese, sukkel die werkers gewoonlik om weer werk te kry. Van die werkers het al probeer om werk by myne te kry, ”maar baie van hulle het nie die nodige opleiding nie, en is afhanklik van werk vir ongeskoolde werkers”. 

Die buro het in opdrag van die Mielietrust navorsing gedoen in die omgewing van Ogies, Leandra en Delmas in Mpumalanga oor die uitwerking van die verlies van landbougrond aan mynbou. Sowat 46,4% van die land se beste landbougrond is in dié provinsie geleë, en as mynboubedrywighede voortgaan soos wat tans die geval is, sal slegs 130 000 ha van dié grond vir landbou gebruik kan word.

Ondergrondse myne
Van der Burgh waarsku ook oor die langtermyn uitwerking van ondergrondse myne. Volgens navorsing wat reeds gedoen is, is bepaal dat ’n ongrondse myn tussen 100 en 120 jaar na dit gegrawe is, begin inval. “Hiervolgens het ons ook ’n verantwoordelikheid teenoor ons toekomstige geslagte.”

Mnr. Nikisi Lesuki, ’n senior uitvoerende beampte van die Kamer van Mynwese, sê die vrae oor die kwessie moet nie fokus op hoe die sektore kan meeding nie, maar “op ’n hand van vriendskap tussen die sektore - hoe hulle mekaar kan komplementeer sodat beter oplossings gevind kan word.”

’n Uitdaging wat volgens Lesuki deur beleide aangespreek moet word, is om diegene wat deur middel van die staat se program om voorheen benadeelde individue in die land se mynbou rykdom te laat deel, behoorlik te bestuur. “Die persone het dalk nie die regte opleiding nie, of nie toegang tot die regte toerusting nie, en dit moet nagegaan word.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot