AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Mynbou eis bekende plaas Moabsvelden

Die laaste deel van die plaas Moabsvelden van oud-landbouminister Hendrik Schoeman is aan ‘n steenkoolmaatskappy verkoop weens die skade wat mynbou daarop veroorsaak.

Die laaste deel van die plaas Moabsvelden van oud-landbouminister Hendrik Schoeman is aan ‘n steenkoolmaatskappy verkoop weens die skade wat mynbou daarop veroorsaak.

Die nuwe eienaar van dié gesogte plaas in die distrik Delmas is Exxaro Coal (Edms.) Bpk.

Volgens mnr. Kallie Schoeman, besturende direkteur van die boerdery Hendrik Schoeman & Seuns, is dié laaste deel van Moabsvelden aan die maatskappy verkoop nadat daar reeds vir 10 jaar lank op die plaas gemyn en geprospekteer is.

“Ons het die laaste deel van die plaas verkoop, want weens die skiet van dinamiet en die geboor het van ons geboue oor die jare begin kraak, en boorgate val toe. ‘n Geyser het ook al uit ‘n muur geval weens die vibrasies van die dinamiet wat geskiet word,” vertel Schoeman.

Boer 41 jaar op die plaas

Schoeman sê die familie het die plaas in die laat sestigerjare gekoop, en hulle boer die afgelope 41 jaar daarop. Hy sê hulle gaan wel nog van die grond by die maatskappy terughuur om daarop te boer, maar oor ‘n paar jaar sal niks meer op die plaas geplant kan word nie. Hulle verbou tans mielies, sojabone en klein wit inmaakboontjies op Moabsvelden.

Schoeman sê landbougrond word tans deur mynbedrywighede in dié gebied bedreig. Meer en meer mynmaatskappye spits hulle glo op dié gebied toe weens die Kusile-kragstasie wat gebou word en vir steenkool-uitvoere. “As daardie kragstasie klaar gebou is, gaan hulle steenkool nodig hê, en so gaan al hoe meer kosbare landbougrond verlore.”

Volgens Schoeman is die familie wel van plan om die mynbou-aktiwiteite met ‘n valkoog dop te hou. “Ons wil seker maak dat die nodige rehabilitasie van die grond en die omgewing, soos wat dit in wetgewing vervat is, wel uitgevoer word.”

In die plaasverkope-afdeling in Landbouweekblad van 17 Januarie 2012 word aangedui dat 273 ha van die plaas vir R9 598 541 aan Exxaro verkoop is.

17 Februarie 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.67
-0.2%
Rand - Pond
20.22
+0.0%
Rand - Euro
17.62
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,721.27
-0.3%
Silwer
20.86
-1.0%
Palladium
2,304.00
-0.8%
Platinum
927.00
-0.7%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,840
0.0%
Alle aandele
66,313
0.0%
Hulpbronne 10
64,568
0.0%
Industriële 25
80,073
0.0%
Finansiële 15
14,053
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot