AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Myne kom op Piketberg-plase

Ondanks ’n protesoptog daarteen is prospekteerregte verkry om op plase in die omgewing van Piketberg in ’n ekologies gevoelige gebied te begin myn.

Ondanks ’n protesoptog daarteen is prospekteerregte verkry om op plase in die omgewing van Piketberg in ’n ekologies gevoelige gebied te begin myn.


Die mynmaatskappy Bongani Minerals het prospekteerregte verkry om vir onder meer goud-, wolfram-, molibdeen-, koper-, sink- en silwererts te myn. Dit staan bekend as die Riviera Tungsten-projek.


Teenkanting

Die Departement van Minerale Hulpbronne het die regte ingevolge die Wet op die Ontwikkeling van Minerale en Petroleumhulpbronne (Wet 28 van 2002) toegestaan ondanks heelwat teenkanting van die gemeenskap, grondeienaars en omgewingsbewustes. Dit het onder meer verlede jaar tot 'n protesoptog op Piketberg gelei.


Plase wat geraak word, is dele 1 en 13 van die plaas Namaquasfontein nr. 76, deel 1 van plaas nr. 297 en die oorblywende gedeelte van deel 6 ('n gedeelte van deel 2) van die plaas Namaquasfontein nr. 76.


Dit strek oor 'n gebied wat sowat 17 km lank en 4 km breed is. In die area word met tafeldruiwe, sitrus, perde, groente en blomme geboer. Die Verlorenvlei-koalisie, 'n groepering van grondeienaars en ander belanghebbendes, staan die goedkeuring van prospekteerregte vir die omgewing teen, want dit hou nadelige gevolge vir die omgewing in.


Ekologies sensitief

Die Verlorenvlei is 'n ekologies sensitiewe Ramsar-gebied en huisves 'n verskeidenheid skaars plant- en watervoëlsoorte. Bongani Minerals sal binnekort met die betrokke grondeienaars vergader om die program vir die prospekteerwerk te finaliseer.


Die maatskappy moet ook 'n omgewingsmoniteringskomitee op die been bring. CapeNature, die Verlorenvlei-koalisie, Withers Environmental Consultants, die betrokke grondeienaars, 'n geoloog van Creo Design en 'n boorkontrakteur sal saam met 'n omgewingsbeheerbeampte van Bongani Minerals in die komitee dien.


Daar is reeds in die 1970’s deur Anglo American en Union Carbide geboor, maar die neerslae is nie as lonend beskou nie.


Lees ook: ‘Tyd vir spesiale behandeling van myne verby’.


7 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.99
+1.0%
Rand - Pond
20.30
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.10
+0.4%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,840.16
-0.5%
Platinum
1,007.00
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek
Baie liefde .omgee. eerlikheid en hou van die bos .braai .kuier om n vuur en hou van aĺl black rugby
Passievolle mensie opsoek na vriendskap en liefde
Vriendelike en opregte persoon. Opsoek na iemand met goeie morele waardes, lus vir die lewe. Passie vir liefde en die lewe.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot