AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Myne lek lippe af vir plase in Limpopo

Sowat 12 000 werksgeleenthede in die landbou kan in die gedrang wees as myne die groen lig in Limpopo kry.

Boere en gemeenskappe in die noorde van Limpopo organiseer teen myngroepe wat oopgroef-steenkoolmyne in die gebied beoog.

Mnr. Philé van Zyl, uitvoerende bestuurder van ZZ2, en voorsitter van 'n forum van belanghebbendes wat teen dié planne gekant is, is oortuig dat die landbou se potensiaal om ontwikkeling van agtergeblewe gemeenskappe te verseker, veel meer belowe as dié van mynbou.

Van Zyl sê die gebied ter sprake is noord van die Soutpansberg, van Alldays in die weste, verby Musina, tot by Pafuri langs die Nasionale Krugerwildtuin in die ooste.

Sowat 300 boere in die gebied besproei jaarliks 10 000 ha met 'n gesamentlike produksie van sowat R1,5 miljard en voorsien werk aan meer as 12 000 mense.

“Die beplande myne gaan vir slegs sowat 40 jaar minder as 1 000 werkgeleenthede skep en in die proses ondergrondse waterbronne verwoes.”

Van Zyl sê die klimaat in die Vhembe-distrik is uiters geskik vir die winterproduksie van vars produkte, soos aartappels, uie, tamaties, sitrusvrugte, waatlemoene en spanspekke, wat nie elders in die land moontlik is nie.

“Die beskikbaarheid van goeie water is die mees kritiese hulpbron in Suid-Afrika. In Limpopo is watervoorsiening reeds onder druk en die steenkoolmyngroepe het ook hul oë op die streek se water,” sê hy.

“Geohidrologiese studies wys grondwater naby oopgroef-steenkoolmyne sal met meer as 100 m daal en ná die mynboubedrywighede sal dit sowat 300 jaar neem om te herstel.

“Oningeligte grondeienaars het sonder behoorlike oorweging van die gevolge reeds myngroepe toegelaat om eksplorasiegate te boor en kontaminasie van die grondwater is reeds 'n moontlikheid.

“Die bitter ervaring op Mpumalanga se Hoëveld wys mynbou en landbou kan nie saam in dieselfde gebied bestaan nie.”

Van Zyl sê verskeie myngroepe is betrokke en eksplorasie vir metaangas is ook op die tafel. Die Departement van Omgewingsake het in Augustus verlede jaar Coal of Africa se aansoek om 'n mynlisensie by Makhado net noord van die Soutpansberg en oos van die N1 goedgekeur. Die Forum vir Belanghebbendes by Vhembe- Minerale Hulpbronne (VMRSF) het regstappe hierteen begin nadat sy besware op tegniese punte verwerp is. Van Zyl, voorsitter van die forum, is op Saterdag, 23 Augustus, 'n spreker by 'n inligtingsvergadering wat vanaf 11:00 by die saal van die Waterpoort-boerevereniging gehou word. Vir meer inligting, stuur e-pos na daleen@secrabje.co.za of bel 071 689 5284071 689 5284.

Call
Send SMS
Add to Skype
You'll need Skype CreditFree via Skype

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
-0.9%
Rand - Pond
20.16
+0.3%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,705.14
-1.2%
Silwer
20.23
-4.0%
Palladium
2,277.00
-2.0%
Platinum
919.50
-1.5%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,305
-0.9%
Alle aandele
65,698
-0.9%
Hulpbronne 10
63,496
-1.7%
Industriële 25
79,576
-0.6%
Finansiële 15
13,992
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot