AFGRI
BEAN
09 Des
-
9420
0,00
CORN
09 Des
-
4391
0,00
SOYA
09 Des
-
10543
0,00
SUNS
09 Des
-
10900
0,00
WEAT
09 Des
-
6703
0,00
WMAZ
09 Des
-
4920
0,00
YMAZ
09 Des
-
4757
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

’n 500 m lange wors vir Jeugdag

Sewe landbouverenigings en AfriForum Jeug gaan op Jeugdag probeer om ’n rekord op te stel met ’n stuk boerewors van 500 m lank.

Sewe landbouverenigings van die Potgietersrus-distrikslandbouvereniging en AfriForum Jeug gaan vanjaar op Jeugdag (16 Junie) probeer om die wêreldrekord vir die langste stuk boerewors wat nog gebraai is, te oortref.


Die rekord staan tans op ’n stuk wors van 321 m. Luidens ‘n verklaring sal die verenigings, wat almal tot die TLU SA behoort, by die Windpompfees op Naboomspruit probeer om ’n 500 m lange wors te braai sonder dat dit breek.


Mnr. Charl Oberholzer, nasionale voorsitter van AfriForum Jeug, sê hulle nooi alle jongmense in die distrik uit om aan die geleentheid deel te neem, en hulle hoop om dit ’n Jeugdag-instelling te maak waardeur die jeug iets aan hul gemeenskap kan teruggee.


Wors na ouetehuise

Die wors sal uiteindelik aan ouetehuise in die omgewing versprei word, en pensioentrekkers sal ook op dié dag gratis etes by die fees kan geniet.


“Op Jeugdag is dit belangrik om eer aan ons ouer mense te betoon en te wys ons gee om, al is dit om ’n worsbraai rekord te oortref en ’n gratis bord kos te verskaf,” aldus Oberholzer.


“Die doel van Jeugdag is nie net om oor jongmense en hul probleme te gesels nie, maar dit is ook belangrik om ’n oomblik terug te kyk en dankie te sê vir die vorige geslagte.”


Dit is die vierde Windpompfees, en na verwagting sal sowat 10 000 mense die fees besoek.


7 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.27
+0.1%
Rand - Euro
18.30
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.80
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.30
0.0%
Silwer
23.48
0.0%
Palladium
1,956.00
0.0%
Platinum
1,028.50
0.0%
Brent-ruolie
76.10
-0.1%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot