AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9384
0,00
CORN
03 Okt
-
4797
0,00
SOYA
03 Okt
-
9314
0,00
SUNS
03 Okt
-
10079
0,00
WEAT
03 Okt
-
7065
0,00
WMAZ
03 Okt
-
4845
0,00
YMAZ
03 Okt
-
4793
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

’n Boer in murg en been tot op 91

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. Mike van Rooyen, afgeneem op Kersdag verlede jaar. Foto: Verskaf
Mnr. Mike van Rooyen, afgeneem op Kersdag verlede jaar. Foto: Verskaf
Mnr. Mike van Rooyen was tot met sy dood op 91-jarige ouderdom nog ’n passievolle Bonsmara-boer.

Mnr. Tom van Rooyen, sy seun, sê hy is op 5 Oktober in die Potchefstroom-Mediclinic-hospitaal aan orgaanversaking oorlede nadat hy twee weke vroeër opgeneem is. Hy sou op 3 November 92 geword het.

Mike het saam met Tom en sy gesin op die familieplaas Rietkuil buite Potchefstroom gewoon, waar Mike gebore is en later met mielies, sonneblom en beeste geboer het. 

Tom beskryf sy pa as iemand wat in sy jong dae lande met osse geploeg het, maar altyd op hoogte van ontwikkelings gebly het en versiende was oor die toekoms. “As daar twee goed is waarvan my pa my altyd probeer oorreed het, is dit dat ek sojabone moet plant en geenbewerking moet toepas.”

Sowat 20 jaar gelede het Mike die saaiboerdery aan Tom oorhandig maar voortgegaan met sy Bonsmara-boerdery. In Junie het hy nog vir hom ’n bul van R90 000 gekoop en tot einde Augustus, toe ’n blaasinfeksie sy gesondheid ’n terugslag gegee het, sy beeste drie keer per week besoek.

“Hy het tot aan die einde ’n geweldige belangstelling in die landbou gehad en ’n groot liefde vir ’n windpomp en ’n rooi bees.”

In sy jong dae was hy betrokke by georganiseerde landbou en was onder meer ’n stigterslid van die destydse Sampi (Suid-Afrikaanse Mielieprodusente-instituut).

Tom, ’n hoofbestuurslid van Graan SA, voormalige Noordwes Boer van die Jaar van Landbouskrywers SA en ’n voormalige finalis vir Graanprodusent van die jaar, sê sy pa was ’n groot mentor en klankbord vir hom.

Hy beskryf hom as ’n wyse man, stil en beskeie maar wat sy sê gesê het wanneer nodig, iemand met deernis en regverdigheid, ’n harde sakeman en reguit mens, maar met baie empatie vir ander mense.

Mike was ’n baie getroue Landbouweekblad-leser, asook van Car Magazine en die Graan SA-tydskrif.

Mike se vrou, Rita, is in 2009 oorlede. Hy laat benewens Tom ook twee dogters, Annelize McCarthy en Erna van Zyl, en agt kleinkinders agter. Tom se broer, Michael, is in 2001 in ’n plaasaanval vermoor.

’n Begrafnisdiens word om 11:00 op 16 Oktober in die Nederduits Hervormde Moedergemeente Potchefstroom gehou.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
-0.0%
Rand - Pond
20.06
+0.5%
Rand - Euro
17.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,662.50
+0.1%
Silwer
19.20
+0.9%
Palladium
2,166.73
+0.0%
Platinum
867.03
+0.3%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot