AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

N3 gesluit weens sneeu

Die voorspelde, bitter koue temperature vir dié week het reeds plek-plek probleme begin veroorsaak.

Die voorspelde, bitter koue temperature vir dié week het reeds plek-plek probleme begin veroorsaak.


Rampbestuurspanne in KwaZulu-Natal soek glo na mense wat op die N3 tussen die Tugela-tolhek en Van Reenenspas naby Harrismith vasgekeer is. Die N3 is vir verkeer gesluit en motoriste is gemaan om eerder die R103 te gebruik.


Daar is ook ’n waarskuwing uitgereik aan motoriste wat van die Barklypas tussen Barkly-Oos en Elliot gebruik maak.


Tot 5 cm sneeu

Volgens mnr. Jan Vermeulen van die Suid-Afrikaanse Weerdiens word daar verwag dat sneeu in KwaZulu-Natal, die suidelike dele van Mpumalanga en die noordoostelike dele van die Vrystaat sal val. Sneeuval van 4 cm tot 5cm word verwag.


Intussen is Gautengers verras deur hael wat in dele van Johannesburg geval het. Volgens Vermeulen kan Gautengers baie koue weer tot Woensdag verwag.

“Tot die son Woensdag uitkom, sal bewolkte weer, ligte reën en mis plek-plek voorkom,” sê Vermeulen.


Wes-Kapenaars, wat in die volgende paar dae met sonskynweer bederf word, kan teen Donderdag reënweer verwag wat veroorsaak word deur ’n kouefront wat die Skiereiland sal tref. Suid-Kapenaars kan Vrydag ligte reën verwag.


Klik hier vir Landbou.com se nuutste weervoorspelling.


Bron: News24 en Die Burger


15 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot