AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4571
40,00
SOYA
24 Mrt
-
8150
-73,00
SUNS
24 Mrt
-
8679,8
-175,20
WEAT
24 Mrt
-
6389
70,00
WMAZ
24 Mrt
-
3850
63,00
YMAZ
24 Mrt
-
4050
35,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

‘Nafu moet saamstaan, verander’

Dis tyd vir vernuwing by die National African Farmers’ Union, sê me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye.

Suid-Afrika het ‘n behoefte aan ‘n sterker National African Farmers’ Union (Nafu) “wat dinge anders en slim doen”, sê me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye.


Sy het honderde opkomende boere gedurende dié organisasie se kongres by die Universiteit van die Vrystaat in Bloemfontein toegespreek. Die byeenkoms duur tot Vrydag (3 Desember) en volg op 52 konsultatiewe vergaderings met opkomende boere in die land se munisipale distrikte.

Dit was tydens dié vergaderings waar dit duidelik geword het dat Nafu homself moet omskep in ‘n meer doeltreffende verteenwoordiger van sy lede.


Luidens ‘n berig op Fin24.com word sowat 1 500 opkomende boere van regoor Suid-Afrika by die kongres verwag, wat die toekoms van Nafu sal bepaal. Joemat-Pettersson het ‘n beroep vir eenheid onder lede van die organisasie gedoen.


“Daar is net een Nafu wat alle bestaans- en kleinskaalse boere in die land moet saambring. Die tyd vir beplanning is verby en die tyd vir kla is verby. Ons het ‘n goeie begrip van ons probleme en ons benodig oplossings en antwoorde.”


Sy sê haar departement staan gereed om met klein en opkomende boere te werk en het ook die samewerking van wit boere wat wil help. Die Regering fokus tans op die verbetering van toegang tot finansiering, markte en vaardighede om opkomende boere by te staan met werkskepping en toegang tot die landbouverwerkingsbedryf.


‘n Nuwe grondwet, struktuur en vyf-punt strategiese plan om ‘n ommekeer by die organisasie te bewerkstellig, is ook bespreek.


Bron:

Fin24.com


2 Desember 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.19
-0.6%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.60
+0.0%
Rand - Aus dollar
12.11
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Platinum
978.93
-0.6%
Palladium
1,418.46
-0.3%
Goud
1,989.77
-0.2%
Silwer
23.13
+0.1%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
68,886
-1.7%
Alle aandele
74,395
-1.6%
Hulpbronne 10
63,626
-2.4%
Industriële 25
101,471
-1.1%
Finansiële 15
15,129
-1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Maatjie vir n praat Jim
Eks eerlik opreg en het baie liefde wat ek kan bied hou van Kamp buielewe en sommer net rustig te verkeer
Introvert tot ek gemaklik is. Omgee mens. Onafhanklik en soek my beste maat.
Ek is netjies op myself en my huis. Ek het n passie vir DIY. dit hou my besig. Ek hou van dans, braai en kuier maar ook om te ontspan voor die tv. Ek geniet kuns markte en...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot