AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Nagemaakte produkte plaas egte suiwel onder druk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Carien Kruger
Foto: Carien Kruger
Die vraag na melk het die afgelope paar jaar gestagneer op 3,4 miljoen ton, maar as dit tred gehou het met die land se bevolkingsgroei, moes verbruik met sowat 5,3% in die tyd gegroei het.

Só het mnr. Bertus van Heerden, hoofekonoom van die Melkprodusente-organisasie (MPO), by die Landbouskool Oakdale op die jaarvergadering van die Wes-Kaapse MPO gesê.

Verbruikers raak welvarender. Die stellings dat suiwel te duur is en verbruikers nie geld het nie, hou nie water nie. Wat gebeur, is dat meer “suiwelprodukte” nou verkoop word met minder melk wat geproduseer word. Dit is weens die nagebootste suiwelprodukte – dairy snacks – wat baie min indien enige melk bevat.

“Die afgelope paar dekades het nagemaakte suiwelprodukte, wat nie voldoen aan die kriteria dat dit vanaf ’n dier wat gemelk word afkomstig is nie, sonder veel moeite die mark betree.”

Terselfdertyd het produkte op die plaaslike mark gekom waarin die gedeelte wat melk sou bevat, vervang is met nagemaakte produkte. Van die produkte geniet goeie rakvoordele tot nadeel van egte suiwelprodukte.

Waar was die hekwagte?

“Dit is die MPO se mening dat hierdie produkte ’n belangrike rol speel in die stagnasie na die vraag na melk in die land. Êrens het die ‘hekwagte’ wat moes toesien dat dit nie gebeur het nie, ‘die hek oopgelaat’,” het Van Heerden gesê.

Mnr. Hannes Nel, voorsitter van die Wes-Kaap MPO, gesê dit word verwag dat die produsenteprys van melk in 2023 waarskynlik behoort te styg. “Die bedryf moet saamstaan en druk op die regering uitoefen om ’n gunstige klimaat te skep om die speelveld gelyk te maak.” Die Wes-Kaap produseer 30,6% van die land se melk.

Hoewel ’n moeilike jaar agter die rug is vir die melkbedryf weens covid-19, swak ekonomiese groei, onsekerhede in die wêreld, beurtkrag en nog faktore, het Nel die versekering gegee dat “winkelrakke nie sal leeg raak van melk nie”.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.13
+0.2%
Rand - Pond
22.34
+0.3%
Rand - Euro
19.67
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+1.4%
Platinum
954.43
-0.6%
Palladium
1,435.63
+1.3%
Goud
1,963.66
-0.5%
Silwer
23.22
-0.5%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,878
+0.6%
Alle aandele
76,455
+0.5%
Hulpbronne 10
66,584
+0.2%
Industriële 25
103,407
+1.1%
Finansiële 15
15,600
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kyk!!
Kom ons kyk wat die toekoms en moontlikhede inhou - tyd, geluk, vrede, liefde is kosbaar en net geleen aan ons!!
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot