AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

NAK-direksie 'nie goed ingelig oor verliese'

Onreëlmatige en roekelose finansiering en administrasie van debiteure het die Nasionale Aartappelkoöperasie Bpk. (NAK) tot 28 Februarie 1998 meer as R91 miljoen gekos. Die verlies aan rente-inkomste hierop het 'n verdere R28 miljoen beloop.

Dit is van die bedrae en die redes vir die verliese daarvan wat in die NAK se stukke voor die Hoë Hof in Pretoria genoem word in 'n saak waarin van die ouditeursfirma PriceWaterhouseCoopers skadevergoeding van R283 490 742,19 plus rente vanaf 31 Augustus 1999 af geëis word. Die NAK beweer dié ouditeursfirma se gepubliseerde finansiële verslae vir die betrokke tydperk was nie 'n redelike weergawe van die finansiële toestand van die NAK nie en dat die direksie dus nie behoorlik ingelig is oor die finansiële verliese wat in werklikheid gely is nie. Daar word ook beweer die ouditeursfirma het versuim om te bepaal en in sy ouditverslag daarop te wys dat die voorsiening vir twyfelagtige skulde wesenlik onvoldoende was, dat 'n wesenlike deel van die debiteure wat onder die item ''Droogtehulpwaarborgskema'' in die ouditeursverslag getoon is, nie gedek was onder die staatswaarborgskema nie en dus nie geregtig was op rentesubsidies nie, dat onreëlmatige eise wat onder die droogtehulpskema se staatswaarborg betaal was, verkeerd geopenbaar is in die finansiële state en in stryd met die algemeen aanvaarde rekenkundige praktyk en dat finansiële bystand aan die NAK se filiale onreëlmatig, roekeloos en nalatig was. Daar word in die hofstukke aangevoer dat weens die verkeerde berekening en heffing van rente op uitstaande skulde, asook weens die onreëlmatige teboekstelling van transaksies op debiteure se rekenings, die NAK 'n verlies aan rente-inkomste van bykans R20 miljoen gely het deurdat minder rente gehef is as waarop die NAK geregtig was. Dié situasie het daartoe gelei dat die NAK 'n kontantvoordeel van R4,3 miljoen verloor het waarop verdere rente verdien kon word. Weens die afskrywing van skulde onder die droogtehulpskema wat onreëlmatig aan mense toegestaan is, is 'n verlies van R12,7 miljoen gely plus die rente van R18,8 miljoen wat daarop verdien kon word. Verdere renteverliese weens te min rente wat gehef is teen die debiteure wat onreëlmatig onder die droogtehulpskema ingeskakel was, word op R12,1 miljoen beraam en R7,3 miljoen plus rente van R2 miljoen is verloor weens onreëlmatige finansiële bystand aan filiale en lenings aan filiale wat afgeskryf moes word. Die saak duur voort. 16 Augustus 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
+0.2%
Rand - Pond
19.33
-0.0%
Rand - Euro
17.30
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,627.47
+0.3%
Silwer
18.37
+0.1%
Palladium
2,079.53
+1.8%
Platinum
852.27
-0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
So sorts soos stoop
N ma Nuwe mense ontmoet Hier vir nou Hou van kook en kos maak Praat met my Wie weet wat wag Sien uit vir wat voorle Lus vir die lewe
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot