AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Namibië hou skema vir uitvoer van vee

Die skema waarvolgens Namibiese boere net een skaap of bok mag uitvoer vir elkeen wat in dié land geslag word, bly van krag.

Namibië se kleinveeskema waarvolgens boere net een skaap of bok mag uitvoer vir elkeen wat plaaslik geslag word, word voortgesit totdat ’n langtermyn bemarkingstrategie ontwikkel is wat waardetoevoeging in die hele waardeketting verseker.

Mnr. Calle Schlettwein, minister van handel en nywerheid, het op ’n konferensie van die Namibiese Landbou-unie in Windhoek gesê dit is om die afhanklikheid van uitvoer na Suid-Afrika te verminder. Daardeur sal boere minder aan ontwrigtings onderworpe wees, soos toe Suid-Afrika sy veterinêre invoervereistes skerp verhoog en invoer vanuit Namibië feitlik tot stilstand gedwing het. Hoewel die vereistes later verlig is, is daar sprake dat dit weer verskerp kan word.

Hy het op die vooruitskouingskonferensies gesê baie min lande kon sover tot ’n nywerheidsland ontwikkel sonder ’n bydrae deur die landbousektor. Daarom is hy bekommerd dat die Namibiese landbousektor se bydrae tot die land se ekonomie krimp.

Hy het gesê in die verlede was die klem meer op primêre produksie as waardetoevoeging. Hopelik sal beleggings in waardetoevoeging van voedsel toeneem sodat die land meer landbouprodukte waarby waarde toegevoeg is, kan uitvoer.

“Mense dink dikwels boere kan net by die eerste fase van die waardeketting betrokke wees en dat hul verantwoordelikheid by die plaashek eindig. Daar is egter groot potensiaal vir die verwerking van produkte op die plaas,” het hy gesê. Dit sal aansluit by Namibië se Visie 2030-projek vir die ontwikkeling van nywerhede om maksimum waarde toe te voeg voordat produkte uitgevoer word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.12
+0.2%
Rand - Pond
22.36
+0.2%
Rand - Euro
19.67
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+1.0%
Platinum
960.37
+0.1%
Palladium
1,425.03
+0.6%
Goud
1,968.29
-0.3%
Silwer
23.30
-0.1%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,867
+0.6%
Alle aandele
76,458
+0.5%
Hulpbronne 10
66,768
+0.5%
Industriële 25
103,343
+1.0%
Finansiële 15
15,584
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek weet wat ek uit die lewe wil he
Om my te leer ken vat soms langer omdat ek n redelike groot introvert is. Ek is n stil mens, maar saam met die regte persoon kan ek ure lank n intelligente gesprek voer. Ek is...
Soek na iemand wat saam met my sal lag...
Vol skerp grappies, reg om iemand se dag op te helder, opsoek na my pasmaat wat saam met my kan lag en die lewe geniet. Hou daarvan om aktief te wees, crossfit en ry dan en wan...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot