AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Namibië slag 'smokkelwild' op grens

’n Boer wie se bokke glo onwettig oor die Namibiese grens geneem is, meen dit is as gevolg van ’n misverstand.

’n Boer en voormalige Griekwa- en Bloubul-rugbyspeler verwag dat hy boetes opgelê gaan word nadat 17 springbokke en 12 rooibokke glo onwettig op een van sy vragmotors oor die Namibiese grens geneem is. Mnr. Dries Scholtz, wat naby Douglas boer, het aan Volksblad gesê hy wil met die owerhede saamwerk om die probleem op te los, want: “Die misverstand tussen my en die bestuurders is nie goed vir my goeie naam nie.”

Twee vragmotorbestuurders wat vir Scholtz werk, is verlede week reeds op Luderitz beboet omdat wild gevind is op die vragmotor wat voerbale vervoer het. Die vragmotor is by die grenspos op Alexanderbaai deur, en is later voorgekeer deur Namibiese owerhede, wat beslag gelê het op die inhoud van die vragmotor.

Nadat Suid-Afrika verlede jaar sy bek-en-klouseervryestatus verloor het, mag vee en wild nie uitgevoer word nie.

Geluide in vragmotor
Die Namibiese owerheid het glo besluit om die vragmotor voor te keer, omdat ’n polisieman by die grenspos geluide in die vragmotor gehoor het.

Volgens die koerant is bokke in groepies van ses tussen styfgepakte bale gevind, met seile wat bo-oor gespan was. Die owerhede het op vyf dooie bokke afgekom terwyl die vragmotor afgepak is. Die res van die bokke is oor die naweek van kant gemaak.

Scholtz skryf die voorval toe aan ’n misverstand tussen hom en sy werkers. Hy was in die buiteland toe hy opdragte per telefoon aan sy werkers gegee het. Hy sê die werkers het die verkeerde sleepwa aangehaak vir ’n aflewering lusern in Namibië. Die wa wat wel aangehaak is, was bestem vir ’n nabygeleë plaas.

 Bron: Die Burger 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.68
-0.3%
Rand - Pond
20.24
-0.0%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,718.41
-0.5%
Silwer
20.79
-1.3%
Palladium
2,303.50
-0.8%
Platinum
924.00
-1.0%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,840
0.0%
Alle aandele
66,313
0.0%
Hulpbronne 10
64,568
0.0%
Industriële 25
80,073
0.0%
Finansiële 15
14,053
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot