AFGRI
BEAN
06 Okt
-
9027
0,00
CORN
06 Okt
-
4795
0,00
SOYA
06 Okt
-
9110
0,00
SUNS
06 Okt
-
10052
0,00
WEAT
06 Okt
-
7102
0,00
WMAZ
06 Okt
-
4871
0,00
YMAZ
06 Okt
-
4769
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Namibië soek markte vir lewende hawe

Namibië se bedryf vir lewende hawe wil ander markte vestig nadat sy uitvoer na Suid-Afrika tot stilstand geknars het.

Die Namibiese bedryf vir lewende hawe wil homself herstruktureer nadat sy uitvoer na Suid-Afrika tot stilstand gekom het.

Mnr. Mecki Schneider, voorsitter van die Namibiese Lewendehawe-produsenteorganisasie, sê hulle is besig met toekomsstrategieë in samewerking met alle bedryfsrolspelers om sy bedryf te herstruktureer en ander markte te vestig, insluitend lewendehawe-markte.

Suid-Afrika het op 1 Mei streng nuwe dieregesondheidsvereistes vir invoer in werking gestel waaraan Namibië  nie sonder groot veranderings en koste kan voldoen nie.

Onderhandelinge in Suid-Afrika oor standaard bedryfsprosedures (SOP's) wat die invoer van speenkalwers vir voerkrale asook vee vir regstreekse slagtings van sekere vereistes sou kwytskeld om dié invoer weer moontlik te maak, het rukkerig verloop en die Suid-Afrikaanse Voerkraalvereniging het hom hieraan onttrek.

Schneider sê hulle is al te veel kere deur beloftes teleurgestel en raak nou nie meer sommer hoopvol as hulle hoor 'n vergadering word gehou nie.

Hy is egter steeds optimisties oor hul bedryf se toekoms. “Ek is vol hoop dat ons uiteindelik nog sterker hier sal uitkom,” sê Schneider.

“Suid-Afrika gaan vir dekades 'n netto invoerder van vleis bly, moontlik van goedkoper, ander produksiestelsels. Dus, die hoop dat lewendehawepryse in Suid-Afrika deur hierdie aksie (die invoermaatreëls) drasties sal styg, is wensdenkery. Inteendeel, van 1 Mei is daar geen speenkalwers oor die grens nie, maar die veilingspryse in Suid-Afrika het daarna selfs gedaal. Dit is voldoende bewys dat ons klein hoeveelheid geen invloed op Suid-Afrika se speenkalfpryse het nie,” sê Schneider.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.92
-0.8%
Rand - Pond
20.08
+0.3%
Rand - Euro
17.62
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,710.05
-0.4%
Silwer
20.40
-1.2%
Palladium
2,271.50
+0.6%
Platinum
921.00
-0.2%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,506
+0.5%
Alle aandele
65,911
+0.5%
Hulpbronne 10
63,387
-0.5%
Industriële 25
80,145
+1.1%
Finansiële 15
14,013
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot