AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Namibië toets vleismarkte in Hong Kong

Namibië het toetsbesendings rooivleis na die VSA en Hong Kong gestuur en wag nou vir terugvoer van dié lande.

Toetsbesendings rooivleis is pas vanaf Namibië na Hong Kong en Amerika gestuur om die mark daar te toets. Dit kan verligting bring vir die land se beleërde veeprodusente wat onder droogtes en uitvoerbeperkings na Suid-Afrika gebuk gaan.

Dr. F. Chitate, direkteur van dieregesondheid in Namibië, het op die jaarkongres van die Lewendehaweprodusente-organisasie (LOP) in Windhoek gesê gesondheidsertifikate is pas gefinaliseer en ’n skeepshouer met ontbeende beesvleis is na Amerika en ’n skeepshouer met been-in-vleis is na Hong Kong versend.

Hulle wag nog vir die onderskeie lande se reaksies. Mnr. Goliath Tujendapi, bestuurder vir handel en bemarking van die Vleisraad van Namibië, het gesê die Namibiese vee- en rooivleisbedryf moet seker maak hy kan al sy uitvoere na verskillende lande handhaaf.

Dit kan moontlik wees as indringerbosse in weiveld uitgeroei word om die drakrag, en dus produksie, te verhoog. Boere moet ook aandag gee aan standaarde en voedselveiligheid, wat handel met die buiteland aan bande kan lê.

Hy het gesê Namibië voer reeds vleissnitte uit na onder meer die Mercosur-lande (Argentinië, Brasilië, Uruguay en Paraguay) en die Europese Unie. China, wat been-in-vleis toelaat, en Hong Kong wat ’n vryehawestatus het, is nuwe markte wat getoets word.

Die Namibiese rooivleisbedryf is grootliks op uitvoere ingestel. In ’n goeie jaar gaan 85% van die vleis na die buiteland. Daarvan word 171 000 speenkalwers en 115 000 osse normaalweg na Suid-Afrika uitgevoer, 15 000 tot 17 000 ton beesvleis na Suid-Afrika en 9 500 ton na die EU (Brittanje, Noorweë, Duitsland, Switserland en die Nederlande), 90 000 skape en 270 000 bokke na Suid-Afrika en 850 000 lamkarkasse na Suid-Afrika.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.69
+0.8%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,710.00
+0.6%
Silwer
20.89
+0.9%
Palladium
2,317.00
+4.2%
Platinum
922.50
+2.0%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,679
+3.2%
Alle aandele
66,115
+2.9%
Hulpbronne 10
64,190
+4.1%
Industriële 25
79,776
+2.9%
Finansiële 15
14,077
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot