AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Namibië vra BSE-vrye status van bure

Suid-Afrika se beesbedryf sal moet werk maak van sy sertifisering oor malbeessiekte nadat Namibië invoer tydelik opgeskort het.

Namibië het onlangs die eerste Afrika-land geword het wat deur die internasionale dieregesondheidorganisasie (OIE) gesertifiseer is as ’n land met ’n weglaatbare risiko van malbeessiekte (BSE). Nou dring hy aan dat lande wat beeste vir teeldoeleindes daarheen wil uitvoer, ook BSE-vry verklaar word. Invoere is op 7 Junie opgeskort, en op 13 Junie weer heringestel.

Hoewel malbeessiekte nog nie in SuidAfrika gediagnoseer is nie, sê mnr. Gerhard Schutte, bestuurder van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), die land moet nou aansoek doen om BSE-vrye status.

“Boere het tot nou toe goeie pryse op stoetveilings verdien waar Namibiese kopers kom koop. Ons gaan daardie buitelandse valuta verloor,” sê hy.

Uitvoer  van beeste

Schutte sê teen die huidige wisselkoers kan beesuitvoer ook goeie geld in Eerstewêreldlande verdien. “Ons voer tans uit na 42 lande, maar kan nie na die Eerste Wêreld uitvoer solank ons nie BSE-vrye status het nie.”

In Namibië se aanvanklike brief aan Suid-Afrika en ander handelsvennote het die ministerie van landbou, water en bosbou alle invoerpermitte opgeskort en gesê geen lewende beeste, beesvleis of ingewande, met die uitsondering van ontbeende beesvleis, mag in die land ingevoer word nie. Ander vee en vleisprodukte mag steeds ingevoer word.

Die verbod is weer teruggetrek. Schutte sê die bedryf soek tans na oplossings en Namibië het ’n vraelys na Suid-Afrika gestuur waarop die plaaslike bedryf moet antwoord. “As ons daarop gunstige terugvoer kan gee, sal dit hopelik genoeg wees om aan Namibië te bewys dat die besmettingsrisiko genoegsaam beperk is.”

Bultelers

Dr. Pieter Prinsloo, ondervoorsitter van die nasionale RPO, het op die onlangse jaarvergadering van die Wes-Kaapse RPO naby die Paarl gesê sommige bultelers was regtig in die moeilikheid weens die opskorting.

“Daar is reeds vragte bulle wat op die grens moes terugdraai en teruggestuur is, of bulle wat reeds verkoop is, maar nie oorgestuur kan word nie.”

Prinsloo sê die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye het reeds die protokol vir die BSE-vye status van die OIE gekry, maar kan nog nie aandag gee daaraan nie.

* Berig deur Fredalette Uys en Jasper Raats

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.87
+1.1%
Rand - Pond
20.14
+0.1%
Rand - Euro
17.52
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.61
-0.3%
Rand - Jen
0.12
+1.1%
Goud
1,679.95
+1.1%
Silwer
20.35
+6.9%
Palladium
2,221.00
+2.5%
Platinum
893.26
+3.3%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,765
+0.7%
Alle aandele
64,129
+0.6%
Hulpbronne 10
61,429
+2.0%
Industriële 25
77,427
+0.0%
Finansiële 15
13,814
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons deel
Het gesonde uitkyk op die lewe. Probeer gesond leef, fiks bly, stap, om buitelewe te verken en te geniet. binne. Hou van werskaf tuis, krap in die tuin. Sal graag my lewe wil...
Enkel mamma van n pragtige 4 jaar oue dogtertjie... Nie opsoek na iemand wat net wil games speel nie
Eks n baie eerlike en opregte mens hou nie daarvan as mense oor my loop nie. Ek se wat ek dink en voel draai nie doekies om nie. Eks wel op my plek En het n sagte hart
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot