AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Namibië vra ondersoek oor invoer van vee

Namibië wil ’n onafhanklike internasionale ondersoek laat doen oor dieresiektes en grensbeheer met Suid-Afrika.

Na aanleiding van die kwessies rondom invoerregulasies, het die Namibiese Landbou-unie (NLU) voorgestel dat ‘n onafhanklike ondersoek deur die Internasionale Organisasie vir Dieregesondheid (OIE) die saak kan besleg.

Die NLU het ’n verslag saamgestel waarin dit ’n aantal bewerings deur die RPO en SA Stamboek oor die voorkoms van dieresiektes en grensbeheer tussen die twee lande bevraagteken.

Dit kom ná ‘n aankondiging vroeër vanjaar deur die Direkteur-Generaal van Landbou, Bosbou en Visserye dat die invoerregulasies vir invoere van vee vanaf Namibië, Lesotho, Swaziland en Botswana vanaf 26 Augustus 2014 opgehef is, met die vorige invoermaatreëls wat weer van krag is.

Die Direkteur-Generaal van Landbou, Bosbou en Visserye het besluit om dié stap te neem nadat die SA Voerkraalverening (SAVA) beswaar gemaak het teen die hersiene invoerregulasies van 20 April 2014.

In reaksie hierop het die RPO sy misnoeë met die opheffing van die hersiene invoerregulasies uitgespreek. Mnr. Lardus van Zyl, nasionale voorsitter van die RPO, het gesê dat dit die dieregesondheidstatus van Suid-Afrika se nasionale kudde in groot gevaar plaas.

In ’n brief aan die Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, het SA Stamboek ook beswaar gemaak teen die opheffing van die invoerregulasies en gesê dat sonder die regte regulasies vir dieregesondheid die veebedryf op ‘n tydbom sit. Die organisasie sê dat daar in baie gevalle kommersiële diere, veral verse, herverkoop word aan kommersiële boere in Suid-Afrika vir teeldoeleindes, wat ook ‘n gevaar vir plaaslike telersgenootskappe inhou.

Die NLU het hierop ‘n verslag saamgestel waarin dit die land se dieregesondheidstatus uitstippel, asook die wetlike aspekte om diere na Suid-Afrika uit te voer.

Volgens die NLU respekteer Namibië die soewereniteit van sy buurland en veral die beskerming van sy dieregesondheidstatus, maar sê ook dat daar onthou moet word dat beide lande lede is van die Dieregesondheidskode van die Internasionale Organisasie vir Dieregesondheid (OIE).

“Die feit dat Namibië ’n hoë standaard van dieregesondheid handhaaf en sy bek-en-klouseer vrye sones teen alle koste beskerm, is onbetwisbaar. Namibië bestuur hierdie bek-en-klouseer vrye sone al sedert 1964, en die integriteit van die rooilyngebied, asook die beperkings op die bewegings van vee en ook die naspeurbaareid daarvan is uiters doeltreffend,” sê die NLU.

Na aanleiding hiervan het die unie ‘n paar aksies voorgestel, insluitend ‘n onafhanklike invoer-risiko analise om te bepaal watter dieresiektes ‘n risiko inhou vir die dieregesondheidstatus van Suid-Afrika, invoerregulasies wat op wetenskaplike feite gebasseer is, en stappe wat deur die Vleisraad van Namibië geneem sal word om te verseker dat vee wat na Suid-Afrika uitgevoer word slegs afgelewer word by die bestemming wat op die uitvoerpermit aangedui is.

“Ons verstaan nie hoe ons verantwoordelik gehou kan word vir kommersiële diere vanuit Namibië wat op veilings in Suid-Afrika vir teeldoeleindes verkoop word nie. Veral gesien in die lig daarvan die die Veterinêre Permit wat in Namibië uitgereik word slegs voorsiening daarvoor maak dat so ’n dier of na ’n voerkraal, of na ’n abbatoir geneem mag word. Dit is ons mening dat die enigste manier om die kwessie op te los ’n professionele risiko assessering deur die OIE verrig moet word om die dieregesondheidsrisiko vir Namibië en Suid-Afrika te bepaal,”sê die Namibiese Landbou-Unie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.06
-0.3%
Rand - Pond
20.10
-0.0%
Rand - Euro
17.63
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,705.55
-0.4%
Silwer
20.44
-1.1%
Palladium
2,275.00
+0.6%
Platinum
930.00
+0.5%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,451
+0.1%
Alle aandele
65,857
+0.0%
Hulpbronne 10
63,352
+0.1%
Industriële 25
79,983
-0.1%
Finansiële 15
14,051
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot