AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Namibiese melkbedryf onder druk

Namibië se melkbedryf kan baie krimp as ’n nuwe regulerende beleidsraamwerk nie binnekort die lig sien nie.

Namibië se melkbedryf kan baie krimp as ’n nuwe regulerende beleidsraamwerk nie binnekort die lig sien nie, sê die Suiwelprodusenteverenging (SPV) in Namibië.


Luidens ’n verklaring is melkboere in dié land moedeloos oor gesubsidieerde ingevoerde produkte wat in die mark gestort word.


Die organisasie sê wat die Suid-Afrikaanse mark betref, is die speelveld tans ook nie gelyk nie. Namibië is die enigste land binne die Suid-Afrikaanse Doeane-gebied waarvan die suiwelbedryf ten volle gedereguleer is. Geen handelsbeperkings bestaan tussen die twee lande nie.


“Namibië se suiwelvolumes is minder as 1% van die totale suiwelmark van die twee lande en dit is dus hoogs vatbaar vir enige markafwykings in Suid-Afrika,” aldus die vereniging. Die SPV sê die land se bedryf word nie beskerm teen die dominante Suid-Afrikaanse mark en die goedkoop gesubsidieerde suiwelinvoer van buite die doeane-gebied nie.


Hormone

Volgens die SPV is die Namibiese suiwelbedryf minder produktief en koste-effektief as sy Suid-Afrikaanse eweknie, maar dit is nie weens die land se onvermoë om mee te ding nie.


Dié ongelykhede word daaraan toegeskryf dat Suid-Afrikaanse boere toegelaat word om sekere voedingsaanvullings, hormone, en inentings te gebruik wat koeie se produksie verbeter.

Verder meen die land Suid-Afrikaanse boere se produksiekoste is laer omdat hulle toegelaat word om geneties gemodifiseerde gewasse te gebruik.


Die organisasie dring derhalwe daarop aan dat die beleid ook die invoer van enige suiwel wat nie hormoonvry of sonder voedingsaanvullings of antibiotika geproduseer is nie, moet verbied. “Dit sal gelyke handelstoestande verseker en Nambiese verbruikers die voordeel gee om hormoonvrye melk en suiwelprodukte te alle tye beskikbaar te hê,” lui die verklaring.


8 Februarie 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.30
+0.5%
Rand - Euro
19.63
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+1.8%
Platinum
967.40
+0.8%
Palladium
1,436.35
+1.4%
Goud
1,963.81
-0.5%
Silwer
23.33
+0.0%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,865
+0.6%
Alle aandele
76,480
+0.6%
Hulpbronne 10
66,658
+0.3%
Industriële 25
103,311
+1.0%
Finansiële 15
15,614
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
Kom ons skryf ons eie roman
Wel ek hou van baie lag, dus vriendelik. Ek is energiek en wil nog die lewe geniet. Hou van stap en soms oefen as tyd dit toelaat. Hou van die buitelewe en natuur. Geniet dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot