AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8963
-64,00
CORN
06 Okt
-
4939
33,00
SOYA
06 Okt
-
9410
145,00
SUNS
06 Okt
-
10450
168,00
WEAT
06 Okt
-
7210,4
18,40
WMAZ
06 Okt
-
5031
71,00
YMAZ
06 Okt
-
4655
55,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Namibiese melkbedryf stort in duie

’n Ineenstorting van die Namibiese suiwelbedryf is deur die Namibiese Landbou-unie aangekondig.

Die Namibian Dairies, die melkkoper waaraan al dié land se produsente hul melk lewer, het tydens ’n noodvergadering aangekondig dat ál sy produsente se leweringskwotas met 50% gesny gaan word.

Rolspelers in die Namibiese suiwelbedryf het in Oktober verlede jaar aan Landbou.com gesê dat hulle bekommerd is oor die bedryf met onder andere invoere wat die plaaslike mark ongunstige beïnvloed het.

Luidens ’n verklaring sê die NLU dié stap sal van 1 Mei 2013 af van krag wees, wat beteken dat van die lede van die Namibiese Suiwelprodusente-organisasie (NSPO) hulle melkbedrywighede aan die einde van April die jaar sal staak.

‘Goedkoop invoere’
Mnr. Kokkie Adriaanse, voorsitter van die NSPO, het vroeër aan Landbou.com gesê een van die grootste probleme is dat ingevoerde melk aan geen regulasies hoef te voldoen nie. Die plaaslike bedryf daarteenoor se melk moes hormoonvry wees.

Adriaanse het verlede jaar verskeie kere met die Namibiese regering vergader om te vra dat die speelveld vir die plaaslike bedryf en invoere gelyk’gemaak moet word, en dat regulasies op die grense ingestel moet word.

“Die ineenstorting van die bedryf hou ernstige maatskaplik-ekonomiese gevolge vir Namibië in. Buiten vir die talle werksgeleenthede wat in die proses verloor gaan word, sal daar ook in die toekoms geen teenvoeter wees wat kan dien as beheermaatreël vir die pryse van ingevoerde melk nie,” lui die verklaring.

Bedryf bestaan sedert 1963
Die Namibiese suiwelbedryf kom sedert 1963. Gedurende die 1980’s het die bedryf ook erge probleme ervaar, maar dit is te bowe gekom deur middel van ’n reddingsboei vanaf die staat en die Eerste Nasionale Ontwikkelingskoöperasie. Dié hulp het die bedryf in staat gestel om die afgelope 30 jaar onafhanklik te funksioneer.

Adriaanse sê na verwagting sal sowat 120 mense, wat in diens was by die 17 melkprodusente wat lede van die NSPO is, hul werk verloor. Dié 17 boere het altesaam sowat 2000 melkkoeie in produksie, en hulle verskaf sowat 750 000 liter melk per maand aan die plaaslike mark.

* Kyk gerus hier na ’n video wat vroeër by die !Aimab superplaas naby Mariental geneem is, waar sowat 1500 koeie daagliks gemelk word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
-0.3%
Rand - Pond
20.13
-0.0%
Rand - Euro
17.65
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,715.42
-0.1%
Silwer
20.54
-0.5%
Palladium
2,262.66
+0.2%
Platinum
924.50
+0.2%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,627
+0.7%
Alle aandele
66,048
+0.7%
Hulpbronne 10
63,313
-0.6%
Industriële 25
80,386
+1.5%
Finansiële 15
14,086
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Sterrekyker
Ongekompliseerd, eerlik, opreg, liefdevol. Wat jy sien is wat jy kry. Stel gewoonlik ander voor myself. My familie en naby vriende is baie belangrik vir my, en ek sal enigiers...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot