AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Namibiese pionierboer Reini Rusch sterf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. Reini Rusch en sy dogter, me. Bianca Lueese. Foto: Charl van Rooyen
Mnr. Reini Rusch en sy dogter, me. Bianca Lueese. Foto: Charl van Rooyen
'n Bekende Namibiese veeboer, mnr. Reini Rusch (81), het onlangs gesterf.

Een van die mees vereerde Namibiese veeboere en beesbeoordelaars, mnr. Reini Rusch (81), is verlede week aan hartversaking oorlede.

Hy het op die plaas Liechtenstein-West buite Windhoek geboer. Daar het hy en sy vrou, Marlies, die boerdery saam met hul dogter, me. Bianca Lueese, bedryf. Die plaas is reeds 125 jaar lank in die familie se besit.

Hy en Marlies is in 1970 getroud en het nog al die jare op dié plaas gewoon. Die afgelope tyd het hy op die wildboerdery gekonsentreer, terwyl Bianca die Simmentaler- en Brahman-stoetery behartig het.

Hy het ’n paar jaar gelede ’n ernstige ongeluk oorleef toe die padskraper waarmee hy in die rante op die plaas gewerk het met hom teen ’n skuinste afgerol het. Hy is ernstig beseer, maar het mettertyd herstel.

Rusch het nog altyd aan wetenskaplike boerderymetodes geglo. Hy het in ’n stadium aan Landbouweekblad gesê geen beesboer kan dit meer bekostig om nié wetenskaplik te boer as hy genetiese vooruitgang, sukses en volhoubaarheid nastreef nie.

Mnr. Peter Massmann, voormalige hoofbestuurder van die Simmentaler- en-Simbra-telersgenootskap van Suider-Afrika, sê telers van Suider-Afrika het ’n groot leier verloor. Rusch was ’n stigterslid van die Namibiese Simmentaler-telersgenootskap en was voor dit 20 jaar lank betrokke by die Namibiese Arbeitsgemeinschaft. “Ek het die voorreg gehad om 31 jaar lank saam met hom in die raad van die Simmentaler-telersgenootskap van Suider-Afrika te dien en het baie by hom geleer. Daarna was hy ’n lewenslange erevoorsitter. Hy het in 1987 ’n eretoekenning van die Simmentaler-Fleckvieh-wêreldgenootskap ontvang.”

Rusch was ’n baanbreker met visie en was betrokke by nuwighede in die stoetbedryf, waarvan sommiges eerstes ter wêreld was, soos die eerste telersgenootskap-gedrewe KI-nageslagtoetsskema van Simmentaler-vleisbeeste.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-1.3%
Rand - Pond
20.11
+0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,713.07
-0.2%
Silwer
20.66
+0.1%
Palladium
2,253.50
-0.2%
Platinum
925.00
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot