AFGRI
BEAN
01 Jan
-
0
0,00
CORN
01 Jan
-
0
0,00
SOYA
01 Jan
-
0
0,00
SUNS
01 Jan
-
0
0,00
WEAT
01 Jan
-
0
0,00
WMAZ
01 Jan
-
0
0,00
YMAZ
01 Jan
-
0
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Namibiese vleispryse in die knyp?

Die sluiting van Meatco se Okapuka-voerkraal in Namibië kan in die volgende weke ’n nadraai op vleispryse uitoefen.

Die Rooivleisprodusente-organisasie het sy medelye uitgespreek met boere van Namibië wat deur 'n moontlike daling in die produsenteprys van vleis in die gesig gestaar word ná die onlangse sluiting van ’n voerkraal.

Dit volg ná die verlies van nagenoeg N$35 miljoen wat die Namibiese onderneming Meatco sedert die sluiting van sy Okapuka-voerkraal gely het. Dit kan na verwagting in die volgende weke ’n daling in die produsenteprys meebring.

Mnr. Koos van der Ryst, nasionale voorsitter van die RPO, het sy meegevoel met die buurland se veeboere uitgespreek, aangesien hulle volgens hom “nou nog minder bemarkingsmoontlikhede het”.

Die SA mark

Van der Ryst verwag egter nie dat die sluiting ’n noemenswaardige uitwerking oor die lang termyn op die plaaslike rooivleisbedryf sal hê nie, aangesien die hoeveelheid vleis wat deur die sluiting geraak word, maklik deur die Suid-Afrikaanse mark geabsorbeer kan word.

Volgens Meatco se jongste nuusbrief aan produsente beloop sy weeklikse verlies weens die sluiting van die voerkraal sowat N$5 miljoen. Die voerkraal is reeds sewe weke gesluit.

Meatco sê hy probeer om die produsenteprys, wat tans tussen N$27,64 per kilogram vir C-grade en N$36,19 vir A-graad-karkasse van 260 kg en meer beloop, so stabiel as moontlik te hou.

Enorme druk

“Die heersende omstandighede plaas die korporasie egter onder enorme druk en maak dit moeilik om aan hierdie strewe te voldoen,” lui die nuusbrief.

Voorts sê Meatco dat die sluiting van die voerkraal nie net dié korporasie raak nie, maar “nasionale gevolge” het wat na die totale vleisbedryf en die Namibiese ekonomie uitkring.

Voerkraal-krisis

Die voerkraal-krisis is op die spits gedryf toe die direktoraat veeartsenydienste Meatco tot “herhaalde oortreder” verklaar het nadat die semi-sintetiese groeihormoon Zeranol ’n tweede keer in 12 maande in die urienmonsters van beeste gevind is.

Ondanks briewe deur internasionale deskundiges aan die direktoraat wat verduidelik die laboratorium-uitslae is verkeerd vertolk, mag Meatco steeds nie die 8 000 beeste slag en die vleis bemark nie.

Indien hy dit slag, moet die vleis apart geberg word en mag dit nie uitgevoer of in die kleinhandel aan die publiek verkoop word nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.1%
Rand - Pond
20.06
+0.5%
Rand - Euro
17.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.61
-0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,662.58
+0.1%
Silwer
19.19
+0.9%
Palladium
2,167.11
+0.0%
Platinum
865.68
+0.1%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot