AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Nampo-Oesdag begin op hoë noot

Die Nampo-Oesdag is in volle swang en die eerste dag is gekenmerk deur uitstekende weer en goeie verkeersvloei.

Die skou-enjins van Graan SA se Nampo-Oesdag is op vol sterkte. Die eerste dag is gekenmerk deur uitstekende weer en goeie verkeersvloei.

Op Nampo Park – waar die Oesdag duur tot Vrydag, 18 Mei – heers ? atmosfeer wat spreek van die gees van die landbou. “Die gemoedelikheid van besoekers is opvallend,” het mnr. Cobus van Coller, voorsitter van die Oesdagkomitee, gesê.

“Dinsdag het vol verwagting afgeskop en die terugvoer van besoekers én uitstallers is gunstig oor die toestand van die terrein, maar ook oor die verwagting van vanjaar se Oesdag. Aanduidings is dat die weer ook vir die res van die week gaan saamspeel,” het hy gesê.

Groot belangstelling in die Oesdag

Volgens mnr. Jannie de Villiers, Graan SA se uitvoerende hoofbestuurder, toon landbou-rolspelers uit die buiteland en veral Suidelike Afrika ? toenemende belangstelling in die platform wat die Oesdag bied. Uitstallers maak ook ? punt daarvan om hul moedermaatskappy of vennote daarheen te nooi omdat die Oesdag gereken word as ? besigheidsplatform en netwerkpunt om uiteindelik ? kanaal na Afrika te skep.

Lande uit die SADC-streek besef eweneens die waarde van dié handelstentoonstelling en georganiseerde besoekersgroepe uit Zambië, Mosambiek, Malawi, Zimbabwe en Botswana word by vanjaar se Oesdag verwag.

Graan SA spog vir die eerste keer met ? eie radiostasie wat gedurende die Oesdag op die frekwensie 90.9 FM uitsaai. Dit word gedryf deur OFM Stereo en is, sover bekend, die eerste gefokusde landbou-radiostasie in sentraal Suid-Afrika. Die program-inhoud bestaan uit onderhoude met uitstallers en landboukundiges oor verskeie aspekte van die landbou. Besoekers aan die Oesdag kan in ? radius om Nampo Park hierop inskakel vir verkeer- en weerverslae en nuus oor die Oesdag.

Kaartjies kan vooraf gekoop word by Engen-diensstasies, Senwes Village-winkels of by Nampo Park self. Die hekke open om 08:00 en sluit teen 17:00.

15 Mei 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.20
+0.1%
Rand - Euro
17.63
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.48
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,712.07
-0.8%
Silwer
20.50
-2.7%
Palladium
2,306.00
-0.7%
Platinum
924.00
-1.0%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,299
-0.9%
Alle aandele
65,719
-0.9%
Hulpbronne 10
63,598
-1.5%
Industriële 25
79,626
-0.6%
Finansiële 15
13,959
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot