AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Nampo-Oesdag: Kom kuier by ons

Dis amper Nampo-tyd! Kom kyk, kuier en koop saam by Landbouweekblad se stalletjie wat iets vir elke gesinslid bied.

Landbouweekblad is reeds vir 95 jaar deel van die Suid-Afrikaanse landbougemeenskap en sy stalletjie vanaf 13 tot 16 Mei by die Nampo-Oesdag beloof iets vir die hele gesin. Soos gewoonlik sal sy skrywers daar wees om met boere te skakel en verslag te doen oor elke dag se bedrywighede by die Oesdag. Die tydskrif sal ook weer sy volledige reeks landbougerigte boeke aan sy lesers bied. Vanjaar is ons  trots daarop om ’n nuwe boek, Nguni-beeste, en sy Engelse eweknie, Nguni Cattle, aan ons lesers te bied. Van die ander gewilde boeke wat te koop is, is onder meer Vra die veearts: Wat kleinveeboere moet weet, Vra die veearts: Wat beesboere moet weet, Vra die Veearts: A-Z van honde en katte, Vars uit die oond, Omgewingspraatjies, Guide to poultry production en Skootplasing. Vir al die geesdriftige kokke sal Landbou Boerekos (Winter 2014) ook teen 'n afslagprys van R40 by Nampo te koop wees.

Dr. Faffa Malan, bekende veearts wat die Vra vir Faffa-afdeling op Landbou.com behartig, sal die Dinsdag en Woensdag (13 en 14 Mei) daar wees.

Daar is ook verdere handelsmerkuitbreidings waaroor ons baie opgewonde is: Landbouweekblad-klere vir mans, vroue en kinders, insluitend baadjies, pette, gholfhemde, T-hemde en voorskote. Al hierdie artikels sal die bekende Landbouweekblad-handelsmerk dra wat dit die ideale geskenk vir ons lesers maak. Benewens die klere bied Landbouweekblad ook vanjaar knipmesse, kieries, flesse, wynsakke, Afrikaanse plekmatjies, leer-naweeksakke, tafeldoeke en servetstelle.

Ook die kinders word nie agterweë gelaat nie. Daar sal onder meer trekkers, waens en wipbak-vragmotortjies van hout te koop wees.

Ons sien daarna uit om ons lesers by Nampo te ontmoet!

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot