AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Nas. droogtehulp: W-Kaap kry krummels

Min nasionale droogtehulp is aan die Wes-Kaap toegeken, maar die provinsiale departement van landbou probeeer help.

Die nasionale Departement van Landbou, Bosbou en Vissery het tot dusver slegs R12 miljoen se droogtehulp aan Wes-Kaapse boere toegeken, dít te midde van 'n droogte wat lank reeds krisispunt bereik het.

Dié bedrag is volgens mnr. Alan Winde, Wes-Kaapse minister van ekonomiese geleenthede, gebruik om veevoer aan te koop.

Hulp

Die Wes-Kaapse departement van landbou het die laaste jaar 'n verdere R73 miljoen hulp toegeken, terwyl die provinsie ook as ‘n rampgebied verklaar is.

“Ons het 'n deel van ons begroting hertoegewys om boere te ondersteun en meer as 105 ton veevoer aangekoop. Ons verwag egter 'n tekort van R96 miljoen wat hulp aan boere vir sowat vyf maande sal dek. Die behoefte aan droogtehulp sal ook in die volgende weke toeneem.”

Volgens Winde is 'n versoek aan die provinsiale tesourie gerig om R5,8 miljoen uit die vorige finansiële jaar se begroting vir droogtehulp te gebruik.

Watervoorsiening

'n Deel van die bedrag sal gebruik word om aan die rivierkanaalsisteem te werk wat water na die Voëlvleidam voer om sodoende beter opvangs van reën te verseker.

Volgens Winde is sy departement ook in die proses om saam met die Departement van Water en Sanitasie verbeterings aan die voerkanaal van die Brandvleidam aan te bring.

Die verbetering sal besproeingswater vir sowat 4 400ha voorsien en 8 000 werksgeleenthede skep.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
-0.9%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.65
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.48
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,711.73
-0.9%
Silwer
20.31
-3.6%
Palladium
2,269.50
-2.3%
Platinum
923.00
-1.1%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,345
-0.8%
Alle aandele
65,739
-0.9%
Hulpbronne 10
63,602
-1.5%
Industriële 25
79,607
-0.6%
Finansiële 15
13,986
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot