AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Nasie in Gesprek – nuwe TV-reeks

Die gewilde Nasie in Gesprek-televisiereeks het ’n nuwe baadjie aangetrek.

Met die net wat wyer gegooi is om ook besoeke aan plase en landelike gemeenskappe in te sluit, het die Nasie in Gesprek-televisiereeks ’n nuwe baadjie aangetrek.

Die verfilming van die ateljeegesprekke het op 29 November verlede jaar by die Brooklyn-teater in Pretoria begin en die tweede episode is tans op die lug.

As mediavennoot is Landbouweekblad nou by die TV-reeks betrokke en bied ondersteuning agter die skerms. Chris Burgess, hoofredakteur van Landbouweekblad, is ook by al die episodes as mede-aanbieder betrokke.

Nasie in Gesprek is ’n gespreksforum wat deur Senwes en verskeie vennote in die landbou begin is. Die eerste gesprekke is vier jaar gelede vir die eerste keer by die Nampo-Oesdag by Bothaville aangebied om belangrike sake in die landbou in die soeklig te plaas.

Nuwe formaat

Die nuwe formaat van die reeks is visueel en inhoudelik só verpak om landbousake sowel as verskillende landboubedrywe se impak op gemeenskappe en die verbruiker maklik aan die kyker te verduidelik. In elke episode kry die kyker ’n blik op die platteland, plase en dorpe wat juis weens landbou-ondernemings floreer. Ateljeegaste en gesprekspanele gee verdere insig oor die uitdagings wat voedsel- en veselproduksie beïnvloed en hoe dit die verbruiker raak.

Die reeks word tans op kykNET, Business Day TV en Soweto TV uitgesaai. Die gespreksleier, Theo Vorster, is weer op die kassie as ankeraanbieder met Rozanne McKenzie as mede-aanbieder. Mpumelelo Mkhabela, oudredakteur van die dagblad The Sowetan en deesdae by die radiostasie Power FM, is die aanbieder op Soweto TV.

Nasie in Gesprek word moontlik gemaak deur die ondersteuning van Senwes en die volgende medeborge: Monsanto, Nedbank, Hinterland, NWK en Imperial Isuzu. Landbouweekblad is die mediavennoot. Werner Scholtz en Ronel Botha van Brand Republic is die vervaardigers.

Vir meer inligting oor die uitsendings, laai die Nation in Conversation-slimfoontoepassing af of gaan na www.nasieingesprek.co.za. Neem deel aan die gesprek op Facebook by “Nation In Conversation” of op Twitter by @NationConverse.

Nuwe episodes en herhalings op kykNET

Tema: Wynbedryf

Saterdag 14 Januarie om 17:00

Sondag 15 Januarie om 00:30

Maandag 16 Januarie om 16:30

Woensdag 18 Januarie om 01:00

Tema: Vrugte

Woensdag 18 Januarie om 17:30

Donderdag 19 Januarie om 11:00

Saterdag 21 Januarie om 17:00

Sondag 22 Januarie om 00:30

Maandag 23 Januarie om 16:30

Woensdag 25 Januarie om 01:00

Tema: Skape (vleis en wol)

Woensdag 25 Januarie om 17:30

Donderdag 26 Januarie om 11:00

Saterdag 28 Januarie om 17:00

Sondag 29 Januarie om 00:30

Maandag 30 Januarie om 16:30

Woensdag 1 Februarie om 01:00

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot