AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Nasionale naspeurstelsel kom

Die Suid-Afrikaanse rooivleisbedryf het die pad begin loop om 'n nasionale naspeurstelsel in plek te kry. Dit is 'n grondige vereiste vir mededinging in die wêreldmark.

Naspeurbaarheid word tans op uiteenlopende maniere deur verskillende sektore in die bedryf verstaan en selfs toegepas. Hierteenoor kan 'n geregistreerde nasionale naspeurstelsel nie net nuwe markte toeganklik maak nie, maar ook 'n belangrike bydrae lewer om standvastigheid in die bedryf te bevorder deur die speelveld vir almal gelyk te maak.

Die rooivleisbedryf reël derhalwe 'n opedagaanbieding by die Ralph Hirzel-saal, Vleisbedryfsentrum, Irene, op 17 September. Dit word met die ondersteuning van mnr. Keith Ramsey, Registrateur van Diereverbetering en -identifikasie, gedoen. Benewens instansies soos die Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde, SA Stamboek en die Voerkraal- en Abattoirverenigings, is almal welkom wat 'n belang by naspeurbaarheid het.

Die oggendprogram sluit verskeie voorleggings in. Deelnemers kan sê wat hul behoeftes ten opsigte van naspeurbaarheid is en in watter mate hulle by só 'n program wil inskakel, soos van kalf tot slag of, in die geval van die stoetbedryf, net van bul tot kalf.

Tydens die middagprogram sal kundiges help om 'n raamwerk te finaliseer wat moontlik deur die SABS as 'n gegewe vir 'n nasionale naspeurstelsel geregistreer kan word, sê mnr. Ramsey.

Naspeurbaarheid is nie net vir die uitvoer van vleis belangrik nie. Melkboere kan ook daarby baat vind en dit is belangrik vir instansies wat navorsing doen, vir die in- en uitvoer van semen en embrio's en vir vinnige en doeltreffende siektebestryding (soos in die geval van bek-en-klou-seer). Wanneer só 'n stelsel boonop DNS-versoenbaar is, beteken dit dat selfs 'n enkel-snit van 'n karkas nagespeur kan word. Boonop kan dit 'n belangrike bydrae lewer om veediefstal onbetwisbaar te bewys.

Registrasie is R40 en sluit 'n ligte middagete in. Verrigtinge begin om 08:30.

Navrae: Liz Harris, tel. 012 672 9215, faks 012 672 9214 of e-pos: liz@irene.agric.za

30 Augustus 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.04
+1.5%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot