AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Nasionale vergadering ignoreer onteieningswet se leemtes

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Theuns Botha
Foto: Theuns Botha
Die nasionale vergadering het Woensdag ten gunste van die wetsontwerp op onteiening gestem sonder om onteiening sonder vergoeding, ’n ernstige leemte daarin vir die landbousektor en ekonomie, te bespreek.

Mnr. Christo van der Rheede, uitvoerende direkteur van Agri SA, sê dit is jammer dat die nasionale vergadering nie tydens Woensdag se debat oor die wetsontwerp die geleentheid gebruik het om dié en ander leemtes te bespreek nie. Daarmee is ’n geleentheid verspeel om skade wat onteiening in die landbousektor en ekonomie kan veroorsaak, te vermy.

Hy sê Agri SA het twee studies onderneem waarop die organisasie se kommentare vir aanvanklike voorleggings oor die wetsontwerp gegrond is. “Agri SA is steeds van mening dat die insluit van onteiening sonder vergoeding toegang tot kapitaal en kapitaalvorming vir die landbousektor en ekonomie sal ondermyn. Soortgelyke beleide is in Zimbabwe en Venezuela toegepas en illustreer hoe rampspoedig die impak van dié beleide op die landbousektor, die ekonomie en die samelewing kan wees.”

Volgens Van der Rheede is die wetsontwerp se eng definisie van onteiening nog ’n probleem. “Dit skep ruimte vir die voorkoms van indirekte onteiening deur die beperking van eiendomsregte sonder dat daar daarvoor vergoed word.”

Hy meen bogenoemde kwessies sal ’n nadelige impak op die bou van ’n meer inklusiewe landbousektor hê. “Dit sal die beskerming vir private eiendom verswak en kan tot die eksodus van kapitaal in die landbousektor en ekonomie lei. Die verwagte werksverlies sal opkomende asook gevestigde boere beïnvloed.”

Van der Rheede doen ’n beroep op wetgewers in die nasionale raad van provinsies, waarheen die wetsontwerp nou op pad is, om die wetsontwerp se leemtes in ag te neem en sodoende sy moontlik verwoestende ekonomiese impak te vermy. “ ’n Verdere aanslag op eiendomsregte sal net bydra tot ’n klimaat wat belegging in onder meer die landbousektor belemmer. Dit sal die land en streek se voedselsekerheid ondermyn.”

Hy sê Agri SA sal alle middele tot sy beskikking gebruik om eiendomsregte en hul beskerming soos vervat in die huidige Grondwet te beskerm. “Agri SA lewer ’n pleidooi tot die regering om saam met die private sektor te werk om ’n volhoubare, grondwetlike program vir inklusiewe ekonomiese groei in Suid-Afrika te skep.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot