AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Nat laatsomer vir somersaaistreek verwag

? Natter as normale laatsomer kan boere in die somersaaigebiede se voorland wees, voorspel die SA Weerdiens.

Suid-Afrika se somerreëngebied kan in die laaste helfte van die somer ook natter as normaalweg wees.

Volgens die SA Weerdiens se jongste vooruitskatting vir die seisoen is die meeste plaaslike en internasionale voorspellingsmodelle dit hieroor eens, hoewel die akkuraatheid van die voorspelling volgens die wiskundige modelle aan die lae kant is.

Warmer as normale temperature word ook vir die hele land voorspel, hoewel ook met ’n redelik lae graad van sekerheid.

Dít kom terwyl die groot vraag op almal se lippe is of Suid-Afrika se somerreënstreke te midde van milde neerslae op die vooraand van ’n nat siklus is, of nog onder die heersende droogtesiklus sal moet vasbyt. Historiese statistieke wys dat hierdie siklusse tradisioneel tussen drie en sewe jaar duur.

Ondergemiddelde reënval in sentrale en westelike dele

Die Weerdiens sê hoewel die knellende droogte gedeeltelik oor die oostelike en noordoostelike dele van die land verlig is, ervaar die sentrale en westelike dele van die land steeds ondergemiddelde reënval.

“Die publiek word gewaarsku dat, met die winter wat op pad is, betekenisvolle waterverlies verwag kan word weens die gebruiklike afname in reënval, saam met hoë verdamping, veral oor die somerreënstreke.

“Waterbesparingsmaatreëls is dus steeds hoogs vir die hele land aan te beveel,” lui die verslag.

Dit bevestig dat die afgelope swak La Niña verkas het om vir ’n neutrale fase, tussen La Niña en El Niño, plek te maak.  Hierdie neutrale toestand maak dit baie moeilik om akkurate reënval- en temperatuur-vooruitskouings te maak.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.67
+0.9%
Rand - Pond
20.15
+0.3%
Rand - Euro
17.58
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.48
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,713.38
+0.8%
Silwer
20.97
+1.3%
Palladium
2,338.50
+5.1%
Platinum
926.00
+2.4%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,638
+3.1%
Alle aandele
66,095
+2.9%
Hulpbronne 10
64,234
+4.2%
Industriële 25
79,745
+2.9%
Finansiële 15
14,055
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot