AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Nat lande belemmer oes van mielies

Die ongewone nat toestande belemmer steeds die oes van mielies, sê mnr. Jannie de Villiers, hoofbestuurder van Graan SA.

Weens die ongewone nat toestande wat tot dusver ondervind is, vorder die oesproses by mielies in sekere gebiede stadiger as gewoonlik, sê mnr. Jannie de Villiers, uitvoerende hoofbestuurder van Graan SA.

Graan SA het dié probleemgebiede geïdentifiseer en besluit om SIQ, die maatskappy wat die normale oesskatting vir die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye doen, te versoek om die area wat tans nog nie gestroop is nie te bepaal. SIQ het die presiese metode gevolg waarmee die oesskattings maandeliks gedoen word. Hierdie oefening is van 14 tot 16 Augustus 2011 uitgevoer.

Die resultate dui daarop dat 16,3% van die totale oppervlakte in die probleemgebiede van die Noordwes-Vrystaat en dele van Noordwes nog nie gestroop is nie. Die totale oppervlak van hierdie gebiede is 1 137 600 ha, wat onder mielies was. Van die ongestroopte areas was sowat 60% in die watertafelgronde van die Noordwes-Vrystaat.

Tydens die opname was daar baie tekens van stropers wat vasgeval het, versuiplande wat ? baie lae opbrengspotensiaal toon en ook heelwat tekens van die oesproses wat met hande-arbeid gedoen is.

De Villiers noem verder dat die Nasionale Oesskattingskomitee en ander rolspelers in die bedryf in die aanloop tot die vlug-opname geken is en dat die uitsluitlike doel van die opname was om die totale bedryf van meer inligting oor die huidige mielie-oes te voorsien. Die koste verbonde aan hierdie oefening is deur Graan SA gedra en die resultate van die opname sal met die Oesskattingskomitee gedeel word. Die prosedures en bekendmaking van die inligting is op dieselfde vertroulike wyse as die normale oesskattings gehanteer.

18 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.24
+1.7%
Rand - Pond
21.18
+0.7%
Rand - Euro
18.21
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.73
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+1.5%
Goud
1,795.61
-0.2%
Silwer
23.02
-0.6%
Palladium
1,916.37
+0.9%
Platinum
1,027.67
+0.8%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,274
+1.5%
Alle aandele
75,414
+1.5%
Hulpbronne 10
75,216
+1.6%
Industriële 25
92,485
+1.0%
Finansiële 15
15,832
+2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie
Goeie sin vir himor, baie eerlik, hou van die bosveld dan die see en wil net mens wees. en lewe nie alleen oud word Nie.
Flambojante Groen oog boerenooi
Ek is n passievolle optimis, romanties, n hart vir mense, weet wat ek wil he, ek is nie n opsie maar n prioriteit, goedversorg, hou van lag, soms n malkop maar kan ook ernstig...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot