AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Nat oestyd vang werktuigbedryf onkant

Die landbouwerktuigbedryf is so effens met die broek om die enkels gevang met vanjaar se uitsonderlike nat seisoen.

Die landbouwerktuigbedryf is so effens met die broek om die enkels gevang met vanjaar se uitsonderlike nat seisoen.


Veel meer stropers sou waarskynlik met rusperbande toegerus gewees het indien die omboustelle goedkoper en geredeliker beskikbaar was.


Rusperbande

“Stropers wat met rusperbande toegerus is, is ideaal om in vanjaar se uiters nat toestande te gebruik. Dit is bitter jammer om te sê die bedryf is egter met die broek om die enkels gevang,” sê mnr. Gerhard Bezuidenhout, senior streekbestuurder en produkspesialis van die werktuigvervaardiger Claas. 


In normale, droër oestoestande bied die rusperbande die voordeel dat dit die grond minder verdig. Dit is moontlik dat vanjaar se toestande meer boere gaan noop om nuwe stropers te koop wat reeds met rusperbande toegerus is, reken Bezuidenhout.


Bezuidenhout sê in werklike nat toestande en op die sogenoemde watertafelgrond van die Wes-Vrystaat sal stropers met rusperbande vanjaar nog kan werk. Ander maatreëls, soos dubbele voorwiele en/of vierwieldrywing, sal egter tog nog vasval.


Gewig is 'n probleem

“Die probleem is die gewig van die stroper. Wanneer die voor- of agterwiele eers deur die boonste grondlaag getrap het, sak die stroper eenvoudig weg,” sê Bezuidenhout.


Mnr. Gerrie Wagenaar,  produkbestuurder vir hoë spesifikasie-trekkers, stropers en spuite by Massey-Ferguson sê daar is vanjaar grond wat só nat is, dat selfs ’n stroper met rusperbande sal vasval.


Dubbele voorwiele en/of vierwieldrywing is ’n goedkoper opsie as rusperbande, maar is steeds nie ’n waarborg teen vasval nie. Volgens mnr. Paul Viljoen, verkoopsdirekteur van Northmec, het sy onderneming hierdie seisoen heelwat navrae oor die aanbring van rusperbande gehad.


Mnr. Carel Theron, nasionale bemarkingsbestuurder van John Deere, sê dié maatskappy beoog nie tans om mieliestropers met rusperbande in Suid-Afrika bekend te stel nie.


25 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
+0.4%
Rand - Pond
21.26
+0.4%
Rand - Euro
18.33
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,769.02
-1.6%
Silwer
22.25
-3.9%
Palladium
1,877.00
-1.2%
Platinum
999.00
-2.1%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bietjie van 'n Romantikus wat graag geselsdap soek
Ek is vriendelike mens wat nie baie issues het nie. Ek is 'n 'software developer' en as sulks baie lief vir tegnologie. Ek hou daarvan om lekker te lag word ook...
Passionate.
Hou van eerlikheid. Is nog jonk van gees. Hardwerkend. Passionate vir ware liefde. Hou van shopping en uiteet. See vakansies
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot