AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Navorsers 'moenie in kantore wegkruip'

Wanopvattings berus op 'n gebrek aan kennis, daarom moet navorsers op voetsoolvlak met mense kommunikeer.

Wetenskaplikes moet ophou wegkruip in kantore en kla oor “mense wat hulle nie verstaan nie”. Hulle moet eerder daaraan werk om populistiese misvattings aan te spreek deur te leer om op ’n vlak te kommunikeer wat "gewone mense" kan verstaan.

Dit was die hoofboodskap van dr. Kelvin Kemm, die uitvoerende hoof van Nuclear Africa aan navorsers wat onlangs deelgeneem het aan ’n kongres oor aalwurms in Kaapstad.

Kemm het verwys na wanopvattings omtrent organiese produksie, GMOs (genetiese gemanipuleerde organismes), klimaatsverandering en die insekwerende middel DDT (dichlorodiphenyltrichloroethane) wat nou die massas op hol het. “Die meeste van hierdie wanopvattings berus op ’n gebrek aan kennis, emosionele argumente en vrees. En dit word aangehits deur die media,” het hy gesê.

Organies voed nie die massas nie
Kemm het gesê dat hy nie anti-groen is nie. Hy glo aan volhoubare verantwoordelike produksie. Maar organiese produksie is al oor die honderd jaar oud en alhoewel dit ’n plek het in die verskaffing van voedsel aan die rykes, is dit nie ’n oplossing vir hongersnood of die groeiende wêreldbevolking se behoefte aan kos nie: Daarvoor het jy tegnologie en wetenskaplike produksiemetodes nodig wat berus op goeie produksiepraktyke.

Omtrent klimaatsverandering het hy gesê dat daar geen bewyse is dat klimaatsverandering besig is om plaas te vind soos wat geglo word nie: Die navorsing wat gebruik word om klimaatsverandering te staaf, is gebaseer op navorsing oor die afgelope vyftig jaar. As daar egter gekyk word na navorsing oor die afgelope paar duisend jaar, lyk dit asof hierdie tipe siklusse algemeen is en dat dit nie te doen het met aardgasse nie.

Oor DDT het hy gesê dat dit een van die middels is wat sover nog die meeste mense in die wêreld gered het deur die uitwissing van malaria. Hy het bygevoeg dat navorsing tot dusver gewys het dat DDT glad nie gevaarlik is vir menslike gebruik nie. “Inteendeel, ek het al baie bejaardes ontmoet wat DDT gedrink het as kinders omdat hulle ouers geglo het die middel kan help om polio te voorkom.”

Kemm het gesê dat navorsers moet oppas vir “common sense”, want dit is gewoonlik die verkeerde gevolgtrekking vir komplekse probleme. “As wetenskaplikes moet ons poog om alles wetenskaplik te toets en die beste oplossings vir probleme te vind,” het hy gesê. “En wanneer dit by die media kom, moet ons probeer om data op so manier aan te bied dat dit ook die vrese van mense aanspreek."

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot