AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Navorsing by Glen kry weer momentum

Glen, een van die bekendste navorsingsinstellings in Suid-Afrika, gaan weer ál meer vir navorsing gebruik word. Dit is noodsaaklik dat landbou-navorsing weer momentum kry. Dit is net so belangrik vir die res van Afrika omdat Afrika net deur Suid-Afrika kan ontwikkel.

Mnr. Mann Oelrich, Vrystaatse LUR vir Landbou, het op 'n wol-inligtingsdag op Glen gesê dit is een van die redes waarom die departement se kantoor van Glen af na Bloemfontein se middestad verskuif word. Die verskuiwing sal ook besparing aan petrol en tyd meebring.

In die ontwikkeling van navorsing in die toekoms moet bedryfsorganisasies soos die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) 'n baie groot rol speel. "Ek sien uit na samewerking met boere en die organisasies. Ons wil graag hê dat kommersiële boere ook met opkomende boere saamwerk. Daarom het die departement 'n tema: 'Ken jou buurman'."

Dr. Arno Moore, hoofbestuurder van die NWKV, het gesê dit is baie goeie nuus dat Glen weer as navorsingsinstelling tot sy reg gaan kom. Die NWKV het al 'n aantal jaar gelede ná onderhandelings met die Vrystaatse Departement van Landbou weer met navorsing na wolskape op Glen begin.

Mnr. Oelrich het gesê die Vrystaat is die voorste provinsie met grondhervorming. Altesame 30 % van die land se geslaagde grondhervormingsprojekte kom in die Vrystaat voor. Die belangrikste is dat dit sonder ontwrigting en woelings gedoen is. In die Vrystaat moet begunstigdes ook maandeliks verslag doen oor hul vordering.

Die land het geen toekoms sonder gunstige grondhervorming nie. Die sukses daarvan word verseker deur steun van landbouleiers soos mnr. Kiewiet Ferreira, voorsitter van Vrystaat Landbou. Dit help ook nie om dit te probeer ryp druk nie. Daarom is die Vrystaat met positiewe transformasie besig wat aan die ekonomie gesien sal kan word.

Om armoede te verlig, moet voortaan ook in elke gebied gekyk word na die vestiging van alternatiewe gewasse wat nie regstreeks as voedsel vir die mense gebruik kan word nie, maar wat 'n inkomste kan lewer. Só kan mense se lewensomstandighede verbeter word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
+0.3%
Rand - Pond
19.32
+0.0%
Rand - Euro
17.28
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.8%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,628.34
+0.4%
Silwer
18.40
+0.2%
Palladium
2,076.50
+1.6%
Platinum
853.50
+0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot