AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Navorsing in die kollig by Agri SA-kongres

Agri SA gaan op hoë politieke vlak uitsluitsel oor voortslepende probleme met landbounavorsing probeer soek.

Dit volg ná 'n kabinetsmemorandum oor dringende oorbruggingsfinansiering vir navorsing steeds by die Nasionale Departement van Landbou vashaak. Dit is al op 19 April opgestel en moes, in opdrag van pres. Thabo Mbeki, spoedig aan die kabinet voorgelê word. Die mikpunt was om dit op 31 Mei saam met die landboubegrotingspos te bespreek.

Mnr. Japie Grobler, voorsitter van Agri SA, het die gebrek aan terugvoering of sigbare vordering met die dokument onlangs met me. Thoko Didiza, Minister van Landbou en Grondsake, bespreek.

Hy sê 'n opname oor die voortslepende probleme word tans onder die onderskeie bedryfsorganisasies gedoen en die onbevredigende toedrag van sake sal spesiale aandag by Agri SA se komende jaarkongres geniet.

Die memorandum is deur die Nasionale Landbounavorsingsforum (Narf) opgestel oor die ernstige tekort aan geld om die verlies aan kundige mense te stuit en om uiters noodsaaklike navorsingstoerusting te bekom.

Agri SA sê ondanks navrae oor die memorandum is geen skriftelike terugvoer ontvang nie. 'n Dringende navraag daaroor is ook aan me. Njabulo Nduli, adjunk direkteur-generaal: landbouproduksie en hulpbronbestuur, gestuur om terugvoer oor die status en vordering met die dokument te versoek.

Mnr. Izak van der Merwe, voorsitter van Agri SA se tegnologiekomitee, sê daar is nie genoeg vordering sedert die stigting van Narf gemaak nie en Agri SA is nie gelukkig met dié verwikkeling nie. "Ons was baie optimisties met die stigting van die forum, maar tot dusver het nie alle rolspelers hul gewig aktief ingegooi nie."

Hy sê die navorsingsprobleme het 'n ongunstige uitwerking op kommersiële boere se vermoë om internasionaal mee te ding. Nuwe toetreders tot die landbou word ook ernstig benadeel.

30 Augustus 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot