AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Navorsing kom oor boomlusern

Peste en plae by boomlusern is die fokus van ‘n nuwe projek van die Universiteit van Pretoria.

'n Nuwe projek om peste en siektes by boomlusern te ondersoek, word eersdaags in die vooruitsig gestel.

Een van die kritieke gapings in die vestiging van boomlusern in Suid-Afrika is navorsing, meen die organisasie, Boomlusern-Netwerk. Die organisasie meen dat die algehele gebrek aan akademies-gesteunde navorsing dié bedryf se integriteit beskadig het, en het besluit om die situasie te verander.

Vervolgens is 'n vergadering met 'n aantal rolspelers by die Instituut vir Bosbou en Landboubiotegnologie (FABI) van die Universiteit van Pretoria belê. Uit die vergadering het die instituut se prof. Jolanda le Roux die eerste navorsingsvoorstel ingedien wat op M-vlak geïnisieer sal word.

Die navorsing sal fokus op fungi, peste en plae by boomlusern in Suid-Afrika. Le Roux meen die projek kan die Boomlusern-Netwerk help om 'n toekomstige strategie neer te lê vir verlaging van die pes- en siekte-impak op die industrie, om daardeur te verseker dat die bedryf in Suid-Afrika volhoubaar ontwikkel.

Die inhoud van die voorgestelde projek sluit die identifikasie van pes- en gesondheidsprobleme van boomlusern in kwekerye in Suid-Afrika in, asook die identifikasie van pes- en gesondheidsprobleme van boomlusern op plase in Suid-Afrika.

Die projek sal ook die identifikasie van boomlusern Rhizobia in Suid-Afrika ondersoek en studies onderneem om vas te stel wat die rol daarvan is in die oorlewing en groei van boomlusern. Hieruit sal die projek ook die noodsaaklikheid, al dan nie, van die enting van plante met Rhizobia vir die beste groei ondersoek.

Sluit aan by die Boomlusern-Netwerk

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.04
+1.5%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Verhouding moet op vertroue en eerlikheid gebou word, volkome ramantiek die beloning.
Leer my ken as nederig en 'n maklike persoon met christelike waardes sonder aanstelligheid wat vrede en liefde koester. Ek hou van kampeer met die karavaan en in die natuur...
Believe in yourself..not everyone is the same.
Vriendlike. spontaan en liefde vol. kan met enige persoon oor die weg kom. vis vang. braai. kamp. kos maak en bak. geniet bomfire. hou van dans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot