AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

NBK steun hidrobreking in Karoo

Die Nasionale Beplanningskommissie het in sy ontwikkelingsplan sy steun vir die prospektering vir skaliegas in die Karoo uitgespreek.

Die Nasionale Beplanningskommissie (NBK) het in sy ontwikkelingsplan sy steun vir die prospektering vir skaliegas in die Karoo uitgespreek.


Luidens ’n berig op TimesLive sê die kommissie Suid-Afrika moet hidroliese breking vir skaliegas, toelaat.


“As gasreserwes bewys en die omgewingskwessies bygelê kan word, sal die ontwikkeling van dié hulpbronne en gas-na-krag-projekte bespoedig word,” aldus die ontwikkelingsplan.


Die kommissie sê verder dat die opvang van metaangas in steenkoollae, skaliegas-ontginning in die Karoo en die invoer van vloeibare gas vir alternatiewe kragopwekking, oorweeg moet word. 


Die kommissie sê volgens die Amerikaanse administrasie vir Energie-inligting het Suid-Afrika op vier na die grootste reserwe van skaliegasbronne wêreldwyd, en dít kan ’n groot deel van die land se kragprobleme oplos. 


Voortydig

Intussen sê die Treasure the Karoo Aksiegroep (TKAG) die kommissie se uitsprake is voortydig, veral teen die agtergrond van die gebrek aan inligting oor die taakspan wat hidroliese breking en die uitwerking daarvan op die Karoo moet ondersoek.


“As die moratorium op hidroliese breking in ag geneem word, is dit duidelik dat Suid-Afrika nie kan bekostig om oorhaastig op te tree met die begin van skaliegas-mynaktiwiteite in die land nie,” sê mnr. Jonathan Deal, voorsitter.


Ná die TKAG regstappe gedoen het om me. Susan Shabangu, Minister van Energie, en haar departement te dwing om inligting oor die taakspan aan die publiek bekend te maak, het die departement aangedui dat hy die aansoek gaan teenstaan.


Deal sê hulle is oortuig dat die verkeerde inligting oor die grootte van die land se gashulpbronne aan die kommissie verskaf is. Hy sê selfs in Pennysilvanië, Amerika, waar hidroliese breking reeds plaasvind, is die aanvanklike bepaling van gasvoorrade met 80% verminder.


Wat ander metodes vir die opwekking van krag betref, sê Deal hulle meen verskeie ander opsies bestaan en moet deeglik ondersoek word.


Bron: Timeslive 


14 November 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
+0.4%
Rand - Pond
22.27
+0.6%
Rand - Euro
19.60
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+1.6%
Platinum
966.81
+0.7%
Palladium
1,432.30
+1.1%
Goud
1,967.05
-0.3%
Silwer
23.32
-0.0%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,865
+0.6%
Alle aandele
76,480
+0.6%
Hulpbronne 10
66,658
+0.3%
Industriële 25
103,311
+1.0%
Finansiële 15
15,614
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot