AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

NCD dryf samesmelting van melkorganisasies

Die moontlikheid word tans ondersoek dat ál die bestaande melkorganisasies in een organisasie saamsmelt.

Mnr. Robert Wesseloo, uitvoerende hoof van NCD, skryf in die nuutste uitgawe van die maatskappy se tydskrif Forum dat die moontlikheid onlangs op 'n vergadering van die Suid-Afrikaanse Melkfederasie (Samfed) bespreek is. Daar is besluit om die melkstrategieë tot vier te beperk, naamlik die verbetering van melkgehalte, uitvoer, verbruikersopleiding en die moontlike samesmelting van ál die melkorganisasies in een organisasie. "As ons hierdie vier strategieë in werking kan stel, sal dit al 'n groot stap vorentoe wees. NCD sal alles in sy vermoë doen om dié strategieë in werking te stel."

Ondanks die huidige verskille tussen die Melkprodusente-organisasie (MPO), die Suid-Afrikaanse Melkkopersorganisasie (Samo) en NCD oor sekere sake, "beweeg ons na die bereiking van gemeenskaplike doelwitte", skryf mnr. Wesseloo.

Mnr. Wesseloo het verwys na beskuldigings deur die MPO in sy tydskrif DairyMail dat NCD reaktief op druk van die MPO reageer. "Dit is ver van die waarheid. Inteendeel, die MPO het genoeg interessante stof gevind om oor te skryf ná ons voorlegging by die buitengewone NCD-vergaderings. NCD gaan nie ontmoedig word deur hierdie onaanvaarbare opmerkings nie."

Volgens hom moes NCD onlangs heelwat kritiek van mense verduur wat doelbewus probeer om dié maatskappy in 'n swak lig te stel. "NCD was nog altyd en sal steeds 'n vername dryfveer in die bedryf wees."

19 Julie 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Sommer net ek
Want almal kan doen met n goeie nuwe vriend, Ek hou daarvan om mense te sien lag en gelukkig wees
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot