AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Nchocho is Land Bank se hoof

Die voormalige groephoof van die Suid-Afrikaanse afdeling van die Ontwikkelingsbank van Suider Afrika, mnr. Tshokolo Nchocho, is die nuwe uitvoerende hoof van die Land Bank.

Die Kabinet het sy aanstelling, asook die van die direksie van die Land Bank, goedgekeur, onderworpe aan die “verifikasie van hulle kwalifikasies”, het mnr. Jeff Radebe, Minister in die Presidensie gesê.

Nchocho, ook bekend as TP, neem die leisels oor by mnr. Phakamani Hadebe wat die bank, wat met korrupsie besaai en groot finansiële pyn ondergaan het, gestuur tot een wat finansieel stabiel is om die landbougemeenskap kan dien. Nchocho se termyn sal duur vanaf 1 Januarie 2015 tot 31 Desember 2019.

Hadebe het as tussentydse uitvoerende hoof by die bank aangesluit nadat dit in Julie 2008 onder administrasie geplaas is en deel van die Tesourie se verantwoordelikhede geword het. Nchocho het in 2002 by die Ontwikkelingsbank aangesluit en was sedert April 2010 die bank se groephoof.

Die Kabinet het ook aangekondig dat prof. Mohammad Karaan, lid van die Nasionale Beplanningskommissie en dekaan van die departement landbouwetenskappe aan die Universiteit van Stellenbosch en me. Susan Lund, ’n algemene bestuurder by Transnet, heraangestel is as direksielede van die Land Bank. Mnr. Mabotha Arthur Moloto, voorsitter van die Regering se pensioenfonds, is as die voorsitter aangestel, en me. Njabulo Zwane, algemene groephoof vir landbou-ontwikkeling by Illovo Sugar en me. Dudu Hlatshwayo wat op die direksie van die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) dien.

Die volgende wysigingswette is ook deur die Kabinet goedgekeur om by die Parlement ingedien te word: Die wysigingswet op planttelersregte, die wysigingswet op die beskerming van gedresseerde diere en die wysigingswet vir plantverbetering.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
-0.8%
Rand - Pond
20.13
-0.2%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,694.80
-1.1%
Silwer
20.13
-2.6%
Palladium
2,192.88
-3.1%
Platinum
916.50
-1.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot