AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

NDBV tree op teen melkboer

Stappe van vervolging word teen ’n boer van Noordwes beoog nadat uitgeteerde beeste op sy plaas gevind is.

Drie beeste is die afgelope week op ’n melkplaas in die Hartebeeshoek-omgewing in Noordwes van kant gemaak nadat die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) glo op uitgeteerde diere afgekom het. Mnr. Nazareth Appalsamy, verteenwoordiger, het die Derrylin Jersey Melkplaas Dinsdag (18 September 2012) besoek nadat hy inligting ontvang het.
 
Appalsamy sê hy wag tans op uitslae van ’n veeartsondersoek wat Woensdag (19 September 2012) gedoen is. Hy vermoed dat sowat 80 beeste deur honger geaffekteer word. Die plaas se kuddegrootte word op sowat 300 beeste geskat.
 
Dreig
Appalsamy het die plaas Woensdag (19 September 2012) met ’n lasbrief besoek. Hy sê die boer moes glo deur ’n lid van die DBV in Tshwane in toom gehou word nadat die boer Appalsamy rondgestamp het.
 
“Die DBV-personeel moes die toneel verlaat met dreigemente deur die eienaar en sy vriende wat planne gehad het om die pad wat die DBV-personeel moes gebruik, te blokkeer,” lui ’n verklaring. Klagtes van dwarsboming van die gereg en dieremishandeling sal teen die boer gelê word, sê Appalsamy.
 
Die plaas lewer glo melk aan Clover. Clover het bekend gemaak dat die maatskappy sy eie ondersoek na die situasie op die plaas gelas het.

Die boerdery verskaf volgens ’n korttermyn-kontrak melk aan die maatskappy, en Clover sê hy is baie bekommerd oor die aantygings wat gemaak word: “Clover vereis dat al sy produsente bestepraktyk-boerdery toepas en enige oortreding van dié beleide sal ernstig opgeneem word.”

Lees die opvolg artikel hier: Boer eis verskoning van DBV

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot