AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Ndebele: Staat het tolgeld nodig

Te midde van groot ontsteltenis oor die voorgestelde toltariewe in Gauteng, lyk dit nou asof motoriste nóg meer tolgeld gaan moet betaal paaie in stand te hou.

Te midde van groot ontsteltenis oor die voorgestelde toltariewe in Gauteng, lyk dit nou asof motoriste nóg meer tolgeld gaan moet betaal om paaie in stand te hou.


Die staat het glo minstens R149 miljard nodig om die nodige werk te doen aan paaie wat in ’n slegte toestand is. Mnr. S’bu Ndebele, Minister van Vervoer, sê tolpaaie is die regstreekse gevolg van die Regering se gebrek aan geld om Suid-Afrika se paaie te onderhou. Dié werk verg te veel geld om daarvoor uit die staatskoffers te betaal.


“Die begroting vir paaie en vervoer is geheel en al onvoldoende om die agterstand in te haal en instandhouding te doen,” sê hy. Volgens Ndebele is ’n derde van Gauteng se provinsiale paaie in ’n swak toestand.


Hoe werk dit?

Om die paaie te gebruik wat deur die Nasionale Padagentskap (Sanral) bestuur word, moet motoriste betaal.


“Wanneer ’n nasionale pad as ’n tolpad geklassifiseer word, is die instandhouding van die pad nie meer afhanklik van die staatskas nie en verminder die druk op die staat. Daar is dus meer geld beskikbaar om korter padnetwerke in stand te hou en te verbeter,” sê Ndebele.


Intussen het Agri SA ’n voorlegging ingedien oor die invloed wat die aanvanklike, voorgestelde tolgeld in Gauteng op landboubedrywe sal hê. Die impak word op R6 miljoen tot R8 miljoen per jaar geskat.


Agri SA het ook gevra dat die tolgeld omsigtig oorweeg word, veral ten opsigte van die ongunstige, ekonomiese impak wat dit op die landbou en op voedselpryse in Gauteng sal hê. Lees hier meer.


Bron: Beeld


28 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
+1.0%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot