AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Nederburg verkoop sy Ernita-aanleg

Nederburg het sy aanleg vir plantverbetering op die plaas Ernita by Wellington aan die Bosman-familie verkoop.

Nederburg-Wynplase, wat deur Distell besit word, het sy plantverbeteringsaanleg op die plaas Ernita naby Wellington verkoop aan Bosman Adama (Edms) Beperk, eienaars van Lelienfontein Wingerdkwekers, wat deur die Bosman-familie bestuur word. Die koopsom is nie bekend gemaak nie.

Volgens mnr. Erhard Wolf, Distell se hoof van wyn- en druiwe-aankope, sal die verkoop van die aanleg die bestuur van Nederburg se plaasbedrywighede in staat stel om te fokus op sy kerntaak, synde die kweek van druiwe.

Is in 1974 gevestig
Ernita se plantverbeteringsaanleg is in 1974 gevestig toe ? aansienlike tekort aan plantmateriaal van gehalte bestaan het. Sedertdien het dit ? beduidende geenpoel van edelkultivarklone opgebou en daardeur verseker dat nie net die ses produksie-eenhede van Nederburg-Wynplase nie, maar ook sy verskafferprodusente toegang tot topgehalte-plantmateriaal van nuwe kultivars sal hê.

Wolf het gesê dit is in nie langer vir Nederburg nodig om sy eie plantmateriaal te kweek nie.

"Met die plantverbeteringsaanleg nou in die hande van die spesialiste van Lelienfontein Wingerdkwekers, kan ons al ons bronne toespits op wingerdbestuur en voortgesette navorsing oor verbeterde wingerdbou-protokolle,” het hy gesê.

Mnr. Jannie Bosman, bestuurder van Lelienfontein Wingerdkwekers, het gesê hy is gretig om toegang te kry tot Ernita se vermoëns en toegang tot die jongste tegnologie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.03
-1.1%
Rand - Pond
19.92
-2.6%
Rand - Euro
17.61
-1.4%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,652.28
-0.5%
Silwer
18.66
-1.2%
Palladium
2,219.48
+3.2%
Platinum
866.49
+0.0%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,780
-1.1%
Alle aandele
63,110
-1.1%
Hulpbronne 10
59,430
+2.7%
Industriële 25
76,665
-2.4%
Finansiële 15
13,699
-2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons sien
Ek lewe vir die buitelewe en die bos. Ek hou van jag, visvang, herlaai en skiet. My uitkyk op die lewe is om altyd eerlik te wees. Ek geniet intelligente geselskap.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot