Die Nederlandse boeregemeenskap het hul ontevredenheid te kenne gegee oor planne van die regering om stikstofvrystellings drasties te besnoei, wat talle boere waarskynlik uit die landbou sal dwing.
Boere het onder meer hooibale langs snelweë aan die brand gesteek, supermark-verspreidingsentrums geblokkeer en voor talle provinsiale wetgewers betoog.
DutchNews het berig leiers van die opstande het van die betogers veroordeel wat deur ’n barrikade rondom me. Christianne van der Wal, die minister van omgewingsake wat die stappe moet toepas, probeer breek het met hulle trekkers.