AFGRI
BEAN
01 Jan
-
0
0,00
CORN
01 Jan
-
0
0,00
SOYA
01 Jan
-
0
0,00
SUNS
01 Jan
-
0
0,00
WEAT
01 Jan
-
0
0,00
WMAZ
01 Jan
-
0
0,00
YMAZ
01 Jan
-
0
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Nederlandse melkprys daal in 2012

Die melkprys van ’n gemiddelde melkboer in Nederland het verlede jaar met sowat €28 000 (sowat R343 017) gedaal.

Die gemiddelde saldo van Nederland se melkboere het verlede jaar met €5,20 (sowat R63,70) per 100 kg melk gedaal. Data wat deur AgroFinancieel-benchmark ingesamel is, dui aan dat dié daling grootliks weens ’n daling in marges toegeskryf kan word.
 
Die gemiddelde prys vir sowat 100 kg se melk aan produsente was €36,78 (sowat R450,581). Dit is sowat €3,41 of R41,77 laer as die gemiddelde pryse van 2011. Luidens ’n berig op die webwerf Boerderij het die gemiddelde koste om dié hoeveelheid melk te produseer op €42,94 (R526,04) te staan gekom.
 
Die maatskappy het dié syfers, asook die gemiddelde omset van vee-aankope, vee-verkope en opbrengste van vorige jare gebruik om te bepaal ’n gemiddelde produsent het verlede jaar €28 000 (R343 017) minder as in 2011 verdien.

Stremming
Intussen sê dr. Koos Coetzee, senior landbou-ekonoom verbonde aan die Melkprodusente-organisasie (MPO), die daling in produksie wat tussen November en Desember verlede jaar in Suid-Afrika aangeteken is, is ’n teken dat produsente “stremming” ervaar.
 
Volgens Coetzee beweeg produksiesyfers tussen November en Desember gewoonlik sywaarts. ’n Daling van sowat 0,1% is verlede jaar tussen die twee maande aangeteken. “Dié daling is baie vinniger as die daling van die afgelope drie tot vier jaar, wat ’n teken is dat produsente stremming ervaar.”
 
Een van die land se melkkopers het verlede jaar sy pryse aan boere met 50c tot 60c per liter gesny, wat groot ontevredenheid in die bedryf veroorsaak het. Ander prysverlagings het daarop gevolg, hoewel dit kleiner as dié daling was. Coetzee sê pryse aan produsente het intussen nog nie weer noemenswaardig gestyg nie. “Gerugte doen die ronde van prysstygings wat kom, maar daar is nog geen duidelikheid daaroor nie.”
 
Bron: Boerderij
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
+0.2%
Rand - Pond
20.01
+0.7%
Rand - Euro
17.69
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,663.99
+0.2%
Silwer
19.21
+0.9%
Palladium
2,164.75
-0.1%
Platinum
866.26
+0.2%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot