AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Neil Ellis skitter by Veritas

Met vier dubbelgoue en drie goue medaljes was Neil Ellis Wyne van Stellenbosch die top-presteerder op vanjaar se Veritas-toekennings. Kort op sy hakke volg Wamakersvallei van Wellington met drie dubbelgoue-toekennings.

Bon Courage, De Wetshof, Havana Hills, Monis, Nederburg, Slanghoek, Villiera en Weltevrede het elk twee dubbelgoue medaljes ingepalm.

Neil Ellis het dubbelgoud verower met sy 1999 Vineyard Selection Cabernet Sauvignon, sy 2000 Cabernet Sauvignon, 2000 Vineyard Selection Shiraz en 2002 Groenekloof Sauvignon Blanc.

Drie wyne uit Wamakersvallei se nuwe vlagskipreeks, La Cave, is met dubbelgoud bekroon, naamlik die Cabernet Sauvignon, Pinotage en Shiraz van die 2001-oesjaar.

Die 1 455 inskrywings is oor vyf dae deur 70 beoordelaars, insluitend vyf internasionale kundiges, beoordeel. Dubbelgoud is aan net 65 van die 1 455 inskrywings toegeken, terwyl 88 met goud bekroon is, 336 met silwer en 560 met brons.

Uit die inskrywings is medaljes aan 72 % toegeken (teenoor 67 % verlede jaar).

Chardonnay het vanjaar 12 dubbelgoue-toekennings ontvang, gevolg deur Shiraz (11), Sauvignon Blanc (6), Cabernet Sauvignon (6), Chenin Blanc (4), Edellaatoes (3), Pinotage (3), Merlot (3), Sémillon (2), vonkelwyn (2), wit Muskaat (2), sjerrie (2), rooi versnitwyne (2), Colombar (1), natuurlike soet (1), Pinot Noir (1), hanepoot (1), rooi Muskaat (1), Port (1) en wit versnitwyne (1).

16 Oktober

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.03
-1.0%
Rand - Pond
19.95
-2.7%
Rand - Euro
17.62
-1.4%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,659.73
-0.0%
Silwer
18.72
-0.9%
Palladium
2,211.86
+2.8%
Platinum
866.91
+0.1%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.3%
Industriële 25
76,769
-2.2%
Finansiële 15
13,707
-2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot