AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Nepad het groot rol in ontwikkeling

Die gaping tussen lande wat in ontwikkeling agtergebly het en ontwikkelde lande kan vernou word deur meer op internasionale spesialisasie te vertrou, die platteland te ontwikkel en deur groter belegging in mense.

Só het prof. Ed Shuh, direkteur van die Freeman Centre for International Economics van die Universiteit van Minnesota, op die Levsa-konferensie in Bloemfontein gesê.

In dié verband kan die New Partnership for Africa's Development (Napad) 'n baie groot rol speel. Dit erken een van die belangrikste lesse wat uit die verlede geleer is - dat binnelandse bronne die grootste rol het om ekonomiese ontwikkeling te bevorder. Deur plaaslike samewerking en verpoeling van bronne kan ekonomiese ontwikkeling baie vinniger geskied.

Ontwikkelde lande kan daarin 'n groot rol speel deur ekonomiese samewerking. Een voorbeeld is dat dié lande nie meer hul landbou-oorskotte op internasionale markte moet stort nie. 'n Ander is om hul markte oop te stel vir die invoer van skoene, tekstiel- en ander produkte van die ontwikkelende lande.

Die ontwikkelde lande kan ook baie doen deur samewerking in navorsing, opvoeding, gesondheid en ander vorms van menslike kapitaal. Dit kan die buitelandse hulpprogramme van die verlede vervang en die grondslag lê vir 'n volhoubare ontwikkelingsproses tussen die ontwikkelde en ontwikkelende lande.

Hy het ook gesê dit wek kommer dat landbounavorsing wêreldwyd afneem. Al hoe minder geld word vir navorsing beskikbaar gestel, wat dit al hoe verder laat agter raak. Teen dié tempo sal die toestand oor 10 jaar ernstig wees.

Van die groot voordele van navorsing is dat dit vir armes beteken dat kospryse kan daal. Landbounavorsing kan ook 'n land se vergelykende voordeel aansienlik verhoog met die opheffing van die mense as gevolg.

4 Oktober 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.95
+0.7%
Rand - Pond
19.41
-0.4%
Rand - Euro
17.30
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,636.61
+0.9%
Silwer
18.67
+1.7%
Palladium
2,057.00
+0.7%
Platinum
863.50
+1.2%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,501
+0.4%
Alle aandele
63,851
+0.4%
Hulpbronne 10
56,307
+0.2%
Industriële 25
79,590
+0.1%
Finansiële 15
14,137
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot